LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Lindleyspoort Guest House | LekkeSlaap
+37

Lindleyspoort Guest House

101 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rietvleiplaas LP 46, Lindleyspoort, Swartruggens, 2835, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R700 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Lindleypoort Gastehuis is geleë op die R565, op die Boshoek/Sun City-pad in die rigting na Mafikeng. Ons bied die ideale oornagplek vir reisigers wat soek na 'n lekker oornagplekkie.

Die gastehuis is geleë op 'n klein plaas wat spog met die mooiste uitsig oor bome, wilde blomme en eksotiese voëls. Daar is 6 verskillende kamers om van te kies. Daar is 6 dubbelkamers, en 3 van die kamers is ingerig vir selfsorg wat 2 tot 4 persone akkommodeer. Al die kamers het hul eie privaat ingang en en suite-badkamer. Die kamers is pragtig versier en beskik oor 'n TV met OpenView DStv, koffie- en teemaakgeriewe, verwarmers en waaiers.

Ontbyt, teen ekstra koste, word soggens in die eetkamer bedien tussen 07:00 en 08:30. Daar is braaiplek op die perseel asook 'n swembad vir die somer. Ander etes kan gereël indien dit vooraf bespreek word.

Die gastehuis is geleë tussen verskeie wildplase en damme, en Sun City en Pilanesberg is slegs 55 km ver. Madikwe is ook slegs 40 km ver.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 101 resensies vir Lindleyspoort Guest House
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Rietvleiplaas LP 46, Lindleyspoort, Swartruggens, 2835, Noordwes
  • Gaste dink Lindleyspoort Guest House het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rietvleiplaas LP 46, Lindleyspoort, Swartruggens, 2835, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU1MWFjZjBjLWVhMWMtNDBiYi1iNzlhLTUzYjY5NTE4ZTAxNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (vir 2 persone) 101 5 1 5 Farm Rietvlei LP 46 Lindleyspoort 2835 Noordwes 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -25.475183503507 26.72634601593
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!