Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lindsay Castle

Selfsorg
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Noetzie-weg 40, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R12 000 per nag (plek vir 12)

Beskrywing

Lindsay Castle is 'n groot klipgebou op 'n rots op die strand by Noetzie. Dit is gebou om soos 'n Middeleeuse kasteel te lyk en is vol gerieflik gemeubileerde kamers met lieflike uitsigte oor die rotse en die see.

Die kasteel beskik oor 6 slaapkamers en is geskik vir 12 gaste. Die eerste 3 kamers is in die hoofkasteel en die ander 3 word via trappies aan die buitekant bereik. Daar is koningingrootte-beddens in 3 van die slaapkamers, 2 enkelbeddens in die vierde en vyfde slaapkamers en 'n koninggrootte-bed in die sesde slaapkamer. Kamergeriewe sluit 'n sitarea, kaggel, TV, WiFi en 6 slaapkamers wat elk 'n bad en stort het in. Die eenheid het 'n kombuis met 'n yskas, mikrogolfoond, stoof en 'n oond.

Daar is 'n braai-area en veilige parkeerplek.

Daar is verskeie kliptrappies wat van die kasteel en die tuin direk na die strand lei.

Toegang tot die kasteel is dalk nie geskik vir alle ouderdomme nie, aangesien daar 'n hele paar trappe vanaf die parkeerarea na die kasteel is.

Slaapplek

’n Bespreking by Lindsay Castle sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 6
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

5/5

Buccara Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 1

Jaar gelys 4

Ligging

  • Noetzie-weg 40, Knysna, 6571, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R12 000
per nag (plek vir 12)
Vanaf
Vanaf R12 000
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Noetzie-weg 40, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa26fba480a84e6eb5076415ac912305ed9a1bb490eb10d8ef2317a1d17ac3783c7b136b8bb7fe425ea7243bf2024407d60ad?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R12 000 per nag (plek vir 12) 40 Noetzie Road Knysna 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -34.079925323371 23.124636364418
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem