Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Linduli Farmstay

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Koot Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 45

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 45 resensies vir Linduli Farmstay
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Rolandi B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rolandi B
Gesin met tieners

Fun, peaceful.

We had a great experience!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Catharina V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Catharina V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Quiet restful open hills and fields.

Sincere friendly reception and attention to detail. Everything neat and really tidy.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tom R - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tom R
Enkelreisiger

Fine, quiet, restful.

It was fine, quiet, restful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Linduli Farmstay se terugvoer

Hi Tom,
Thank you so much, we appreciate your support.
Hope to see you again soon.
Regards, Koot

Linduli Farmstay
Beyers L - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beyers L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat 'n pragtige plekkie in die bos van die Karoo.

Die Karoo is 'n prentjie van rus en vind jouself. Hier kan jy presies dit doen. Ek wens ons kon langer daar vertoef.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Linduli Farmstay se terugvoer

Goeiemiddag Beyers
Baie dankie vir jul kuiertjie, ons hoop om jul binne kort weer vir 'n paar nagte as gaste te ontvang.

Groete Koot

Linduli Farmstay
Dirk H - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker, net te kort.

Mooi en diensvolle tent met alle benodigdhede. Koot het ons baie goed ontvang en laat welkom voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Linduli Farmstay se terugvoer

Hallo Dirk
Baie dankie vir jul kuiertjie, ons waardeer jul ondersteuning en hoop omjul gou weer te sien.

Groete Koot

Linduli Farmstay
Anton L - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anton L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam.

Die ruimte is ietwat beperk, maar vir ons doeleindes was dit voldoende. Die gasheer is uitstekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Linduli Farmstay se terugvoer

Goeiemiddag Anton
Baie dankie vir jou vriendelike terugvoer, ons waardeer jul ondersteuning en dit was 'n voorreg en plesier om jul as ons gaste te kon ontvang.

Groete
Koot van der Merwe

Linduli Farmstay
Renee V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renee V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Adventures

It is a very nice, adventurous place. Away from luxury and in nature.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Linduli Farmstay se terugvoer

Hi Renee, thank you so much for your visit, was a pleasure to have you as our guests.
Enjoy the rest of your travels, we hope to host you again on your next visit to SA.
Regards. Koot

Linduli Farmstay
Tessa J - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tessa J
Gesin met klein kinders

Comfy- exactly what we needed.

We hope to return again soon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Linduli Farmstay se terugvoer

Hi Emily,
Thank you so much for your kind review; we look forward to your next visit.
Regards,
Koot van der Merwe,
Linduli Farmstay

Linduli Farmstay
Sharmaine G - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharmaine G
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Paar woorde is te min. Dit was die beste, lekkerste wegbreek ever. Ons wou nie terug gaan huis toe nie.

Vandat ons daar gekom het tot ons moes ry, was net amazing. Koot en sy vrou baie dankie vir 'n amazing experience wat ons nooit sal vergeet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christin H - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christin H
Enkelreisiger

Linduli Lodge is a truly awesome place to stay.

It is in such a remote and beautiful place. The tent was great, I didn't miss anything. Kloot is a really nice host, he was even so spontaneous as to go horse riding one hour after I arrived. The scenery is beautiful and the night sky is really remarkable. I enjoyed the stay a lot. Would definitely come back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Linduli Farmstay se terugvoer

Hi Christin
Thank you for the positive feedback, we look forward to your next visit.

Regards
Koot van der Merwe
Linduli Farmstay

Linduli Farmstay
Gert V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert V
Gesin met klein kinders

Onbeskryflik, fantasties, persoonlik, netjies, verseker weer.

Die persoonlike interaksie het dit soos aan huis laat voel. Dit was 'n belewenis om die prag natuurskoon te kon beleef. Baie dankie vir die heerlike etes en die warm gasvryheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Linduli Farmstay se terugvoer

Middag Gert,
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer, ons waardeer jul kuiertjie.

Groete
Koot van der Merwe
Linduli Farmstay

Linduli Farmstay
Michelle W - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Weg van almal en alles.

Die rustigheid was baie wardeer. Die plekkie is goed ingerig en mens het niks ekstra nodig nie. Gasvryheid was baie verwelkomend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Linduli Farmstay se terugvoer

Baie dankie Michelle, ons waardeer jul kuiertjie en sien uit na jul volgende besoek.

Groete
Koot van der Merwe
Linduli Farmstay

Linduli Farmstay
Chante G - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chante G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful stay at the Pepperboom cabin.

This is a lovely spot just outside Cradock. Incredibly relaxing and Koot is such a great host. Would definitely visit again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Linduli Farmstay se terugvoer

Hi Chante, thank you so much for your positive feedback much appreciated.

Regards
Koot van der Merwe
Linduli Farmstay

Linduli Farmstay
Jacky S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacky S
Enkelreisiger

Beautiful and safe stay.

Felt very safe as a solo female traveller and in such a beautiful setting. Peaceful and comfortable! Would definitely go back for longer next time and do some of the hikes.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Linduli Farmstay se terugvoer

Thanks Jacky, we appreciate your visit and look forward to your next visit.

Regards
Koot van der Merwe
Linduli Farmstay

Linduli Farmstay
Harm V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Harm V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het vanaf Bronkhorstspruit na Addo Park gereis en oornag op Linduli.

Die plaas en omgewing is baie mooi, ons kom egter van Gauteng en was verbaas dat daar geen omheining om die kamp se tentafdeling was nie, snags was daar diere wat aan die tent gesnuffel het, ek vermoed 'n muishond of ratel , maar as ek buitentoe gegaan het was hulle weg, as 'n mens dan weer gaan lê het, hetdie gesnuffel en gestamp aan die tent na so 10 minute weer begin, dit het ons effens uit die slaap gehou. Ek het dit ook vir die eienaar genoem.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois K - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois K
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Natuurervaring.

Mens voel tuis na die manier waarop Koot ons verwelkom het. Heerlike ervaring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Linduli Farmstay se terugvoer

Goeiemôre Francois

Baie dankie vir die positiewe terugvoer, dit was 'n groot plesier en voorreg om jul hier te hê.

Groete
Koot van der Merwe
Linduli Farmstay

Linduli Farmstay
Carla P - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carla P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Groot bederf.

Ons het aandete ekstra bestel en Koot het die heerlikste kos aangedra en 'n mooi tafel onder die bome gedek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Linduli Farmstay se terugvoer

Baie dankie Carla, dit was lekker om jul te kon bederf.

Linduli Farmstay
Sarita S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sarita S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was lekker om daar te bly.

Ons was op pad na Port Elizabeth en het twee aande oorgebly. Ons het dit geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Linduli Farmstay se terugvoer

Baie dankie vir jul kuiertjie Sarita, dit was 'n plesier om jul as gaste te hê.
Groete
Koot van der Merwe
Linduli Farmstay

Linduli Farmstay
Ben V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly was lieflike ondervinding in die natuur.

Lekker sterre gekyk, en het baie die skape en klein koedoe geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Linduli Farmstay se terugvoer

Baie dankie Ben, ons is bly jul het jul verblyf geniet. Ons hoop om jul gou weer hier as gaste te ontvang.
Groete
Koot van der Merwe

Linduli Farmstay
Tharina J - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tharina J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike ontvangs.

Ons het net oornag gebly. Lekker geslaap en plekkie was goed ingerig daarvoor. Sal dit aanbeveel vir oornagbesoekers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Linduli Farmstay se terugvoer

Baie dankie Tharina, dit was lekker en 'n plesier om jul hier te kon ontvang.
Groete
Koot

Linduli Farmstay
Elize F - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing view, just a great nature experience.

Very nice experience, a warm friendly welcome for sure. Beautiful farm and lots to do. Not far from Cradock if you run out of/or need anything.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Linduli Farmstay se terugvoer

Thank you so much, Elize. Was just a pleasure to have you as our guests. Hope to host you again soon. Regards, Koot.

Linduli Farmstay
Joanie-lee V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joanie-lee V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike ontvangs, rustige nagrus en alles wat mens nodig het.

Ons is vriendelik ontvang deur die bestuur wat baie behulpsaam was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Linduli Farmstay se terugvoer

Baie dankie Joanie-lee, dit was lekker om jul hier te hê, al was dit baie kort. Hoop om jul gou weer te sien.
Groete Koot

Linduli Farmstay
Chantel C - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Chantel C
Enkelreisiger

'n Lekker plekkie vir 'n vinnige oornagstop.

Ek het die houthuis bespreek i.p.v. die tent met die idee dat dit darem 'n deur sal hê wat kan sluit, aangesien ek alleen reis. Die deur kon ongelukkig nie sluit nie. Daar was toe darem geen kommerwekkende insidente nie. Verder is die plek netjies en skoon en lekker naby aan die pad geleë.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Linduli Farmstay se terugvoer

Baie dankie vir jou kuiertjie Chantel, ons hoop om jou gou weer te sien sodat jy ons staproetes kan kom stap.
Groete Koot

Linduli Farmstay
Warwick J - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Warwick J
Saam met eggenoot / lewensmaat

As jy sielsrus en rustigheid soek, is dit jou plek om te kuier.

Wanneer mens gewoond raak aan die stad se geraas en die besige lewe wat, maak so naweek weg van als en almal dinge so anders dat jy glad nie wil huiswaarts gaan nie. Soggens raak jy wakker met die gefluit van die voëls en die stille natuur. Saans raak jy aan die slaap met die stilte van die nag wat jy nooit aan kan gewoond raak nie. Die natuurskoonheid en vriendelikheid en gasvryheid van Oom Koot en vrou is asof die mense ons jare ken.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Linduli Farmstay se terugvoer

Baie dankie Warwick, ons is bly jul het die kuiertjie geniet. Hoop om jul gou weer te sien.
Groete Koot

Linduli Farmstay
Mario H - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mario H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Inexpensive luxury getaway.

The Peperboom tent was a really interesting and a relaxing experience. It's private, It's quiet and the views are beautiful. A very curious location that resemble very ancient masonry in the mountains and hills. Definitely a place to check out if you are a geology buff.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Linduli Farmstay se terugvoer

Thanks Mario, been a great pleasure to have you as our guests. Hope to see you soon again.
Regards Koot vd Merwe

Linduli Farmstay
Anonieme gas - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ross G - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ross G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent.

Wonderful time, and 4x4 easy trail, but absolutely great.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Linduli Farmstay se terugvoer

Thank you, Ross, happy that you enjoy your time with us. We look forward to seeing you again.

Regards,
Koot van der Merwe
Linduli Farmstay

Linduli Farmstay
Louise P - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gekuier en het alles gehad wat ons nodig gehad het. Goedversorgde plek en beslis waarde vir geld.

Ons is baie vriendelik ontvang deur Koot van der Merwe en sy gesin. Blyplek het ons verwagting oortref en ons sal definitief weer daar gaan bly. Ons mis al klaar Percy se gesiggie wat gereeld kom inloer het. Waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Linduli Farmstay se terugvoer

Baie dankie Louise, dit was 'n voorreg en plesier om jul hier te hê.
Groete Koot

Linduli Farmstay
Adriaan V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adriaan V
Saam met vriende

Baie lekker.

Die skaap laat ons definitief welkom voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Linduli Farmstay se terugvoer

Baie dankie Adriaan, was n voorreg om jul hier te he.
Groete,
Koot

Linduli Farmstay
Louise V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Louise V
Gesin met tieners

Baie vriendelike gasheer.

Mooi omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Linduli Farmstay se terugvoer

Dankie vir die terugvoer John, ons waardeer jou terugvoer om ons te help verbeter.

Linduli Farmstay
Hans-dieter P - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hans-dieter P
Gesin met klein kinders

Dit was baie lekker, 'n ware plaaservaring.

Het die plaashuis en die ervaring op die plaas baie geniet. Die MTB-roetes geniet die Grootbergbos was 'n lekker uitdaging in die reën! Die kinders het die perdry terdeë geniet en al die stories van die plaas het hul ook gefassineer. Beveel die ervaring aan vir almal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Linduli Farmstay se terugvoer

Hans-dieter, baie dankie vir jul kuier. Jul was lekker gaste en 'n voorreg om jul hier te hê.

Groete Koot vd Merwe
Linduli Farmstay

Linduli Farmstay
Katherine S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Katherine S
Gesin met klein kinders

A idyllic, quiet stay in a beautiful farm house.

We loved our stay in Tierklip, Linduli Lodge. The farmhouse is old yet maintained boasting big bedrooms with the most comfortable beds and pillows. The house has everything we needed and more to cook and braai with a fully equipped kitchen. There were games to play and a lovely dam pool to swim in. The surrounding walks were beautiful, and the remote location was perfect to have some alone family time. The garden is well kept, and we spent much time playing and enjoying the space around the house.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Emrie H - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emrie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjies en vriendelike diens.

Die tent was goed ingerig, mooi en skoon. Die badkamers was ook baie netjies. Koot het ons vriendelike ontvang en dadelik laat tuis voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Linduli Farmstay se terugvoer

Baie dankie Emrie, ons is bly dat jul, jul kuiertjie by ons geniet het. Was 'n plesier om jul hier te kon ontvang. Hoop om jul gou weer te sien.

Groete,
Koot van der Merwe
Linduli Farmstay

Linduli Farmstay
Clare G - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clare G
Gesin met klein kinders

Beautiful experience.

Small lodge in the middle of a working sheep/goat farm. In a remote part of the farm on a mountain. Away from everyday noise. Great hosts. Great dinners. Hiking, MTB, 4x4. Boys had a great time in the outdoors. Love Percy the sheep who is chairman of the welcoming committee.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Linduli Farmstay se terugvoer

Hi Clare, were great to have you on the farm. We still laugh about the bone collectors.
Hope to see you again soon.
Regards, Koot van der Merwe.

Linduli Farmstay
Tinka S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tinka S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Van aankoms tot vertrek was 'n ervaring wat hemels was. Goeie rustige omgewing met voëlgesang wat jou tot kalmte dwing om rustig te ontspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Linduli Farmstay se terugvoer

Hi Tinka,
Baie dankie, dit was 'n groot plesier en voorreg om jul hier te kon ontvang.
Groete, Koot van der Merwe.

Linduli Farmstay
Vlok L - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Vlok L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het baie lekker gebly.

Baie rustig skoon en netjies. Maar ek sal sê dit is vir die bietjie meer avontuurlustige.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Linduli Farmstay se terugvoer

Baie dankie Vlok, dit was 'n plesier om jul hier te hê.

Linduli Farmstay
Gideon F - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gideon F
Gesin met tieners

Fantastic experience, highly recommended!

Hidden gem in a fantastic location. Great people. Excellent service. Many extra activities. We will return soon to rekindle the experience. Thanks Linduli!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Daryl S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Daryl S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker, netjiese en gasvry oornag-plek in die Karoo!

Ons kan Linduli Lodge aanbeveel vir enige reisigers!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Linduli Farmstay se terugvoer

Baie dankie Daryl, hoop om jul gou weer as gaste te ontvang.

Linduli Farmstay
Michele V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michele V
Gesin met tieners

Heerlik met genoeg geriewe en die omgewing is asemrowend mooi.

Linduli is veilig en die omgewing is mooi. Heerlik geslaap onder die Karoo-sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Linduli Farmstay se terugvoer

Hi Michele, baie dankie. Ons is bly jul het die kort kuiertjie geniet. Dit was 'n voorreg om jul hier te hê.

Karoo Groete
Koot van der Merwe

Linduli Farmstay
Begbie H - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Begbie H
Saam met vriende

Lekker afgeleë en rustig en baie stil.

Bietjie van 'n veldmuisprobleem vir enige mense wat 'n fobie het daarvoor, sakspinnekop omtrent hele blik op uitgespuit, maar vir my uistekende aand gehad!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
David R - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stilte en vrede.

Goeie diens, kom as gaste en vertrek as vriende. Goed geleë en afgesonder, tog naby Cradock. Kan Linduli regtig aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Linduli Farmstay se terugvoer

Baie dankie David, julle was maklike gaste. Dit was 'n voorreg om jul hier te ontvang, ons wag vir julle om die "night drive" te doen.
Linduli Groete
Koot en Anne-Marie

Linduli Farmstay
Moller G - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Moller G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties - hierdie plek sien ons vir seker weer!

Die Berghut. Wat ‘n ongelooflike plek om ‘n jaar van buitengewone omstandighede mee af te sluit. Jy word omring met ongerepte natuurskoon, grasvlaktes, berge en stilte. Voeg daarby die warm gasvryheid van die gashere Koot en Annemarie wat uit hulle pad gaan om jou verblyf so aangenaam moontlik te maak; en jy weet jy het die regte keuse gemaak. Vanaf jou aankoms tot en met jou teësinnige vertrek word jy op die hande gedra en vind jy rus vir jou siel. Indien jy opsoek is na ‘n unieke ervaring is Linduli Lodge se Berghut die plek om te wees. Indien jy twyfel; gaan maak nog steeds ‘n draai, jy sal nie spyt wees nie. Jy ontmoet vir Koot en sy gesin as vreemdelinge en gaan uit mekaar as vriende.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Linduli Farmstay se terugvoer

Baie dankie, julle was wonderlike gaste wat dit vir ons maklik gemaak het. Ons sien uit na jul volgende kuier.
Karoo Groete,
Koot en Anne-Marie

Linduli Farmstay
Michane L - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michane L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik en prettig.

Wonderlike gashere en blyplek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Linduli Farmstay se terugvoer

Baie dankie Michane, hoop ons sien jul weer.
Groete, Koot.

Linduli Farmstay
Lourien M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourien M
Gesin met tieners

Baie lekker naby natuur.

Baie lekker en stil. Alles wat jy nodig het. Sal weer daar gaan slaap. Diens puik. Van die dag wat jy bespreek weet jy wat alles daar te doene is. Sal weer daar gaan oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Linduli Farmstay se terugvoer

Baie dankie, dit was net n plesier. Ons sien uit na jul volgende kuier.
Karoo Groete

Linduli Farmstay
Johan C - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan C
Saam met vriende

Baie mooi plek. Goeie ligging en eienaar is baie behulpsaam.

Sterk aan te beveel. Mooi ligging. Eienaar baie behulpsaam en slaapplekkies is skoon en mooi. Sal beslis weer daar gaan kuier. Karoo ondervinding 1000%.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R390, Langhoek, 18 km buite Cradock, 5880, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA188de4710674911e2a115113a40f93e1b84dedab9573e284a7cae16cd4ba73c0900e45be18be2b0d17592e9f04de7500b015?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag (plek vir 2) 45 5 1 5 Off the R390 Langhoek 5880 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -32.049391149778 25.635965595245
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem