Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Linduli Farmstay

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Linduli Mountain Chalets
B&B en aandete
Tierklip Farmhouse
Selfsorg
Pepperboom Cabin
Selfsorg
Pepperboom Tent
Selfsorg
Huisreëls

Die perseel is nie troeteldiervriendelik nie.
Rook is verbode en gaste mag slegs buite rook.
Kinders moet te alle tye onder toesig wees as hulle rondom die dam beweeg.
Let wel dat daar 'n grondpad na die instansie lei. Gaste moet asb. navraag doen oor die toestand van dié pad voor hulle bespreek.
Daar is 'n grondpad van 600 m wat na die Pepperboom Tent- en Pepperboom Cabin-eenhede lei, maar die pad is geskik vir alle voertuie.
Die grondpad van 20 km wat na die Tierklip Farmhouse lei is geskik vir bakkies en SUV's, maar sedan-voertuie kan ook stadig daarop ry.
Daar is grondpad van 15 km wat vanaf die ontvangs na die Mountain Chalets lei - hierdie pad benodig 'n 4x4-voertuig, maar die lodge verskaf vervoer vir gaste wat in hierdie eenhede bly.
Let asb. dat daar geen elektrisiteit by die kothuise is nie, slegs beperkte toegang vir die herlaai van selfone.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R390, Langhoek, 18 km buite Cradock, 5880, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA188de4710674911e2a115113a40f93e1b84dedab9573e284a7cae16cd4ba73c0900e45be18be2b0d17592e9f04de7500b015?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag (plek vir 2) 45 5 1 5 Off the R390 Langhoek 5880 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -32.049391149778 25.635965595245
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem