Lindy van Niekerk Art & Accommodation

Voeg by Gunstelinge

 

Spesiale Aanbod 25 % af

Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 vir verblyf wat 4 nagte of langer is. Geldig vanaf 29 Mrt 2019 tot 31 Des 2019.

Beskrywing

Lindy van Niekerk Art & Accommodation is 'n bekoorlike gastehuis is in 'n rustige woonbuurt in die Kaapse voorstad Durbanville geleë. Die huis het die ideale ligging naby die middestad, wynplase en winkelsentrums.

Lindy van Niekerk Art & Accommodation bied 3 stylvolle en moderne eenhede. Daar is 2 woonstelle wat onderskeidelik 'n koningingrootte-bed en 'n dubbelbed het en die derde eenheid is ideaal vir 'n klein gesin met 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Die en suite-badkamers in elke eenheid het 'n stort. Al die eenhede het 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolf, ketel en 'n broodrooster.

Addisionele geriewe sluit DStv, WiFi, 'n swembad en veilige parkeerplek in. Daar is ook 'n bekroonde kunsgalery op die perseel en 'n lieflike tuin waarin gaste kan ontspan.

Besienswaardighede in die omgewing sluit Tygervallei en Glengary Winkelsentrums 3km weg, Kaapstad se strande, Durbanville se wynplase, Welgemoed Gholflandgoed, Grand West Casino en die Barnyard-teater in.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Wynproe
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Lindy Van Niekerk Art & Accommodation gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R945 R709 per nag (vir 2 mense)

Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 vir verblyf wat 4 nagte of langer is. Geldig vanaf 29 Mrt 2019 tot 31 Des 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za