Linga Longa

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Linga Longa is 'n selfsorgwoonstel met 'n uitsig oor die strand en hawe vanaf die groot balkon en dis in Bikini Beach, Gordonsbaai geleë.

Let asb. dat hierdie perseel steil trappe het wat van die hoofstraat na die voordeur lei en die perseel is ook teen 'n steilte. Dit verseker egter ook 'n pragtige uitsig. Die eienaar woon op die boonste verdieping.

Dié woonstel beskik oor 2 en suite-slaapkamers met see-uitsigte. Daar is 'n leefarea en die kombuis is goed toegerus met 'n toonbank, yskas, oondjie, stoof, mikrogolf, ketel en broodrooster. Die sitarea het 'n TV met DStv en gratis WiFi is beskikbaar. Daar is parkeerplek op die perseel.

Die groot stoep het stoepmeubels en 'n draagbare braai. Die stoep bied 'n uitsig oor Valsbaai tot by die berge in die verte. Die woonstel is net 230 m vanaf Bikini Beach en die hawe, en dis ook naby restaurante en kroeë in die omgewing. Gaste kan ook die pragtige Walvisroete verken.

Slaapplek

'n Bespreking by Linga Longa sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Braaiplek
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Linga Longa gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za