Beskrywing
Hierdie eenslaapkamer-eenheid bied slaapplek vir 4 gaste en is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n stapelbed slegs vir kinders. Dit het 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Dit het 'n kombuisie met 'n yskassie, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitkamer is ingerig met gemaklike sitplek en 'n TV.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
1 x Stapelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat ’n yskassie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe insluit.
Huisreëls
Hierdie eenheid ervaar nie beurtkrag nie. Daar is 'n rugsteunkragstelsel wat die ligte en die noodsaaklikhede aan die gang hou.
'n Ekstra enkelbed is op versoek teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
17 Truter Street, Hospitaal Heuwel, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang