Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Nie geldig vir verblyf vanaf: 01 Dec 2025 tot 30 Dec 2025 en 01 Jan 2026 to 30 Jan 2026.
Nie geldig vir verblyf vanaf: 01 Dec 2025 tot 30 Dec 2025 en 01 Jan 2026 to 30 Jan 2026.
Prys sluit in
- Linga Longa
-
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat ’n yskassie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe insluit.
- Eenheid 2
- Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis met verhit-en-eet-geriewe. Die geriewe sluit 'n yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe in.
Huisreëls
Hierdie eenheid ervaar nie beurtkrag nie. Daar is 'n rugsteunkragstelsel wat die ligte en die noodsaaklikhede aan die gang hou.
'n Ekstra enkelbed is op versoek teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
17 Truter Street, Hospitaal Heuwel, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang