Linglela Lodge
- Kapasiteit: 16 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Af van die N3, Klipplaatsdrift Plaas, Plot 19, Estcourt, 3310, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R855 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Linglela Lodge bied gerieflike verblyf in die rustige dorpie Estcourt in die Natalse Middellande. Dit is ideaal vir paartjies wat op soek is na 'n rustige toevlugsoord of 'n rustige oornagplek op pad na die Noordkus.
Dié lodge bied 4 goed ingerigte gastekamers en 5 selfsorg-eenhede wat elk 'n koningingrootte-bed, en suite-badkamer en 'n OpenView-TV het. Die lodge spog met Afrika-geïnspireerde dekor. Die kamers is met 'n yskassie, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die selfsorg-chalets is met 'n volledige kombuisie met 'n stoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel, broodrooster en 'n toonbank toegerus.
Teen 'n ekstra fooi kan gaste 'n heerlike ontbyt in die ruim eetarea geniet. Bykomende etes is op versoek beskikbaar en daar is ook 'n kroeg op die perseel. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel. Gaste kan die skilderagtige Drakensberge, Wagendrift Natuurreservaat, of Wagendriftdam vir visvang en watersport verken.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Linda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Jare op LekkeSlaap 1
Ligging
- Af van die N3, Klipplaatsdrift Plaas, Plot 19, Estcourt, 3310, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Linglela Lodge het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Estcourt Drakensberge KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 16 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Af van die N3, Klipplaatsdrift Plaas, Plot 19, Estcourt, 3310, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom