Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Linhof Boutique Guest House

Columbine
Vanaf
Vanaf R2 800
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamer is op die onderste verdieping, het lugversorging en bied pragtige see-uitsigte van die privaat stoep af. Die kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-stort. Die kamer het 'n TV met sekere DStv-kanale, gratis WiFi, 'n yskassie, haardroër, kluis vir waardevolle items en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

- Inkloktyd is van 14:00 - 17:00 op die inklokdatum en die uitkloktyd is 11:00 op die laaste dag van jou verblyf (tensy dit vooraf anders gereël word).
- Linhof Boutique Guest House het die reg om te kanselleer en akkommodasie terug te betaal vir redes wat nie in ons beheer is nie en nie a.g.v. ons nalatigheid is nie.
- Troeteldiere word nie toegelaat nie.
-'n Deposito van 50% word vereis om die bespreking te bevestig. 'n Bespreking sal eers bevestig word wanneer die volledige deposito ontvang is deur Linhof Boutique Guesthouse. Die deposito moet binne 48 betaal word na die bespreking gemaak is. As dit nie gedoen word nie, sal die bespreking verval.
-Die balans moet via EFT of kredietkaart op die inklokdatum of voor die inklokdatum betaal word. Ander bankbesonderhede sal vir direkte deposito's of EFT's vir die balans voorsien word.
-Die gas aanvaar en erken dat hy/sy die standaardbepalings en voorwaardes van Linhof Boutique Guest House verstaan wanneer hy/sy die deposito betaal.
-Sleutels sal nie oorhandig word voor die volle uitstaande balans betaal is nie.
- Geen partytjies van enige soort (rampartye, verjaarsdae, ens.) mag by die instansie gehou word nie.
- Rook is verbode in die eenheid. In geval gaste nie hierby hou nie, behou die instansie die reg om 'n ekstra nag se verblyf vir skoonmaakfooie te hef. Brandskade aan linne, matte, ens. sal 'n ekstra koste beloop. Daar is aangewese rookareas buite.
- Dit is gaste se verantwoordelikheid om na die sleutels te kyk. Gaste sal vir verlore sleutels betaal. Gaste moet hul sleutels by ontvangs ingee wanneer hulle vertrek.
- Alle voertuie word op die eienaar se risiko parkeer.
- Die gastehuis het die reg om alle en enige kostes verbonde aan skade aan items wat aan die gastehuis behoort a.g.v. nalatigheid of doelbewuste misbruik wat lei tot vervanging, skoonmaak of herstel, op die gas se kredietkaart wat voorsien is om die bespreking te bevestig sonder vooraf kennisgewing te sit.
- Gaste het toegang tot die gastehuis te alle tye nadat hulle die sleutels afgehaal het. Gaste mag nie na 22:00 raas nie, a.g.v. ander gaste.
- Gaste se waardevolle items is hul eie verantwoordelikheid. Kluise is beskikbaar.
- Alle gaste stem toe om binne die jurisdiksie van die Vredenburgse Landdroshof te beweeg in die geval van enige litigasie wat van dié ooreenkoms mag kom. Linhof Boutique Guest House se regskoste sal as 'n prokureur en eie kliënt tarief gehef word.
-Verlore eiendom: Neem asb. kennis dat die items wat deur die gas agtergelaat word, opgetel moet word of reëlings vir aflewering moet getref word. Dit is vir die gas se eie onkoste en moet in die maand na vertrek gebeur. Daarna sal alle items aan 'n verdienstelike saak geskenk word wat deur Linhof Boutique Guest House gekies sal word. Hulle het nie die fasiliteite om items te stoor nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 75%van die deposito word terugbetaal
Meer as 3 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Lobster
Vanaf
Vanaf R2 800
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamer is op die onderste verdieping en bied pragtige see-uitsigte van die privaat stoep af. Die kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-stort. Die kamer het ook 'n TV met sekere DStv-kanale, gratis WiFi, 'n yskassie, haardroër, kluis vir waardevolle items, lugversorging en tee- en koffiemaakgeriewe.

Pelican
Vanaf
Vanaf R2 800
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamer is op die eerste verdieping en bied pragtige see-uitsigte van die privaat balkon af. Die kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n oop en suite-badkamer met 'n stort. Die kamer het 'n TV met sekere DStv-kanale, gratis WiFi, 'n yskassie, haardroër, kluis vir waardevolle items, lugversorging en tee- en koffiemaakgeriewe.

Albatross
Vanaf
Vanaf R2 800
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamer is op die boonste verdieping en bied pragtige see-uitsigte van die privaat balkon af. Die kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-stort. Die kamer het 'n TV met sekere DStv-kanale, gratis WiFi, 'n yskassie, haardroër, 'n kluis vir waardevolle items, lugversorging en tee- en koffiemaakgeriewe.

Sandpiper
Vanaf
Vanaf R3 100
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamer is op die boonste verdieping en bied pragtige see-uitsigte van die privaat balkon af. Die kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n oop en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Die kamer het 'n TV met sekere DStv-kanale, gratis WiFi, 'n yskassie, haardroër, 'n kluis vir waardevolle items, lugversorging en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

- Inkloktyd is van 14:00 - 17:00 op die inklokdatum en die uitkloktyd is 11:00 op die laaste dag van jou verblyf (tensy dit vooraf anders gereël word).
- Linhof Boutique Guest House het die reg om te kanselleer en akkommodasie terug te betaal vir redes wat nie in ons beheer is nie en nie a.g.v. ons nalatigheid is nie.
- Troeteldiere word nie toegelaat nie.
-'n Deposito van 50% word vereis om die bespreking te bevestig. 'n Bespreking sal eers bevestig word wanneer die volledige deposito ontvang is deur Linhof Boutique Guesthouse. Die deposito moet binne 48 betaal word na die bespreking gemaak is. As dit nie gedoen word nie, sal die bespreking verval.
-Die balans moet via EFT of kredietkaart op die inklokdatum of voor die inklokdatum betaal word. Ander bankbesonderhede sal vir direkte deposito's of EFT's vir die balans voorsien word.
-Die gas aanvaar en erken dat hy/sy die standaardbepalings en voorwaardes van Linhof Boutique Guest House verstaan wanneer hy/sy die deposito betaal.
-Sleutels sal nie oorhandig word voor die volle uitstaande balans betaal is nie.
- Geen partytjies van enige soort (rampartye, verjaarsdae, ens.) mag by die instansie gehou word nie.
- Rook is verbode in die eenheid. In geval gaste nie hierby hou nie, behou die instansie die reg om 'n ekstra nag se verblyf vir skoonmaakfooie te hef. Brandskade aan linne, matte, ens. sal 'n ekstra koste beloop. Daar is aangewese rookareas buite.
- Dit is gaste se verantwoordelikheid om na die sleutels te kyk. Gaste sal vir verlore sleutels betaal. Gaste moet hul sleutels by ontvangs ingee wanneer hulle vertrek.
- Alle voertuie word op die eienaar se risiko parkeer.
- Die gastehuis het die reg om alle en enige kostes verbonde aan skade aan items wat aan die gastehuis behoort a.g.v. nalatigheid of doelbewuste misbruik wat lei tot vervanging, skoonmaak of herstel, op die gas se kredietkaart wat voorsien is om die bespreking te bevestig sonder vooraf kennisgewing te sit.
- Gaste het toegang tot die gastehuis te alle tye nadat hulle die sleutels afgehaal het. Gaste mag nie na 22:00 raas nie, a.g.v. ander gaste.
- Gaste se waardevolle items is hul eie verantwoordelikheid. Kluise is beskikbaar.
- Alle gaste stem toe om binne die jurisdiksie van die Vredenburgse Landdroshof te beweeg in die geval van enige litigasie wat van dié ooreenkoms mag kom. Linhof Boutique Guest House se regskoste sal as 'n prokureur en eie kliënt tarief gehef word.
-Verlore eiendom: Neem asb. kennis dat die items wat deur die gas agtergelaat word, opgetel moet word of reëlings vir aflewering moet getref word. Dit is vir die gas se eie onkoste en moet in die maand na vertrek gebeur. Daarna sal alle items aan 'n verdienstelike saak geskenk word wat deur Linhof Boutique Guest House gekies sal word. Hulle het nie die fasiliteite om items te stoor nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 75%van die deposito word terugbetaal
Meer as 3 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Anchor
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamer is ideaal vir 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n en site-badkamer met 'n stort. Daar is 'n TV met sekere DStv-kanale en WiFi word voorsien. Verder is daar 'n yskassie, haardroër, kluis en tee- en koffiemaakgeriewe. Die kamer het nie 'n see-uitsig of privaat balkon nie.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

- Inkloktyd is van 14:00 - 17:00 op die inklokdatum en die uitkloktyd is 11:00 op die laaste dag van jou verblyf (tensy dit vooraf anders gereël word).
- Linhof Boutique Guest House het die reg om te kanselleer en akkommodasie terug te betaal vir redes wat nie in ons beheer is nie en nie a.g.v. ons nalatigheid is nie.
- Troeteldiere word nie toegelaat nie.
-'n Deposito van 50% word vereis om die bespreking te bevestig. 'n Bespreking sal eers bevestig word wanneer die volledige deposito ontvang is deur Linhof Boutique Guesthouse. Die deposito moet binne 48 betaal word na die bespreking gemaak is. As dit nie gedoen word nie, sal die bespreking verval.
-Die balans moet via EFT of kredietkaart op die inklokdatum of voor die inklokdatum betaal word. Ander bankbesonderhede sal vir direkte deposito's of EFT's vir die balans voorsien word.
-Die gas aanvaar en erken dat hy/sy die standaardbepalings en voorwaardes van Linhof Boutique Guest House verstaan wanneer hy/sy die deposito betaal.
-Sleutels sal nie oorhandig word voor die volle uitstaande balans betaal is nie.
- Geen partytjies van enige soort (rampartye, verjaarsdae, ens.) mag by die instansie gehou word nie.
- Rook is verbode in die eenheid. In geval gaste nie hierby hou nie, behou die instansie die reg om 'n ekstra nag se verblyf vir skoonmaakfooie te hef. Brandskade aan linne, matte, ens. sal 'n ekstra koste beloop. Daar is aangewese rookareas buite.
- Dit is gaste se verantwoordelikheid om na die sleutels te kyk. Gaste sal vir verlore sleutels betaal. Gaste moet hul sleutels by ontvangs ingee wanneer hulle vertrek.
- Alle voertuie word op die eienaar se risiko parkeer.
- Die gastehuis het die reg om alle en enige kostes verbonde aan skade aan items wat aan die gastehuis behoort a.g.v. nalatigheid of doelbewuste misbruik wat lei tot vervanging, skoonmaak of herstel, op die gas se kredietkaart wat voorsien is om die bespreking te bevestig sonder vooraf kennisgewing te sit.
- Gaste het toegang tot die gastehuis te alle tye nadat hulle die sleutels afgehaal het. Gaste mag nie na 22:00 raas nie, a.g.v. ander gaste.
- Gaste se waardevolle items is hul eie verantwoordelikheid. Kluise is beskikbaar.
- Alle gaste stem toe om binne die jurisdiksie van die Vredenburgse Landdroshof te beweeg in die geval van enige litigasie wat van dié ooreenkoms mag kom. Linhof Boutique Guest House se regskoste sal as 'n prokureur en eie kliënt tarief gehef word.
-Verlore eiendom: Neem asb. kennis dat die items wat deur die gas agtergelaat word, opgetel moet word of reëlings vir aflewering moet getref word. Dit is vir die gas se eie onkoste en moet in die maand na vertrek gebeur. Daarna sal alle items aan 'n verdienstelike saak geskenk word wat deur Linhof Boutique Guest House gekies sal word. Hulle het nie die fasiliteite om items te stoor nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 75%van die deposito word terugbetaal
Meer as 3 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R2 800
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Sonkwaslaan 12, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA1MzJkYzU0LWNmNTMtNDllOS1iODgxLWY0MDhjMWM2N2ZiZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag, vir 2 mense 20 5 1 5 12 Sonkwas Avenue Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 11:00 -32.8090199 17.88392
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem