Linky

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Linky is 'n selfsorghuis in Point Village, Mosselbaai. Die huis is smaakvol versier met pragtige uitsigte oor die see van die uitkykdek af.

Die huis kan 5 mense akkommodeer in 3 ruim kamers. Twee slaapkamers het dubbelbeddens en 1 slaapkamer het 'n enkelbed. Die 3 slaapkamers deel 'n volledige badkamer. Die kombuis is volledig toegerus met 'n wasmasjien en tuimeldroër. Die eetkamer-area is oopplan saam met die sitkamer en daar is sitplek vir 6 gaste. Die sitkamer het gerieflike sitplek. Gaste kan die binnebraai gebruik, of buite onder die lapa of op die houtdek braai.

Dit is die ideale vakansiebestemming vir vriende en gesinne. Die gastehuis is naby aan plaaslike restaurante en winkels.

Slaapplek

'n Bespreking by Linky sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 1 persoon
1 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Linky gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 600 per nag (plek vir 5)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za