Lins Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Lins Guest House is in Ermelo, Mpumalanga se vleiland- en grasveldgebied geleë.

Die gastehuis het 10 dubbelkamers en elke kamer is toegerus met koffie- en teemaakgeriewe, en 'n TV met M-Net en DStv. Daar is ook WiFi, faks-, e-pos- en kopieergeriewe.

Ons voorsien ontbyt- en aandetepakkies op versoek en 'n wasgoeddiens is beskikbaar op versoek.

Ons het 'n toerbus en bied vervoer teen billike tariewe. Verder het ons 'n volledige kroeg, swembad en dek oor die swembadarea. Ons maak voorsiening vir funksies van tot 40 persone en braaigeriewe is beskikbaar. "Pub lunches" is beskikbaar by die kroeg.

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Lins Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R740 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za