Linwood Guest Farm

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Linwood Guest Farm is aan die voet van die Maluti-berge in Clarens geleë. Daar is verskeie besienswaardighede soos die Golden Gate Highlands Nasionale Park, Moolmanshoek Privaat Wildreservaat en Arpa Adventure Farm in die omtrek.

Hierdie gasteplaas beskik oor die hoofhuis en 4 selfsorg-eenhede. Die hoofhuis het 5 slaapkamers, en suite-badkamers en 'n volledig toegeruste kombuis. Die wittebrood-suite, Cato, is 'n oopplan-eenheid met 'n dubbelbed, en suite-badkamer, kombuisie en leefarea. Pintje is 'n oopplan-gesinseenheid met 'n koninggrootte-bed, 2 enkelbeddens, 'n en suite-badkamer, kombuisie en leefarea. The Sandstone het 2 enkelbeddens of 1 koninggrootte-bed, 'n en suite-badkamer, kombuisie en leefarea. The Loft is 'n dubbelverdieping-eenheid met 'n dubbelbed, 2 enkelbeddens in die solderkamer, 'n en suite-badkamer, kombuisie en leefarea. Daar is 'n braai-area en vuurmaakplek in elke eenheid, asook parkeerplek op die perseel.

Daar is doendinge in die area soos swem, visvang, wynproe, voetslaanpaaie, voëlkyk, bergfietsry en wildritte.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Forelhengel
  •  Baarshengel
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Nagportier
  •  Persoonlike Kluis
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Konferensiegeriewe

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Nederlands
  •  Zoeloe
  •  Xhosa

Maaltye Aangebied

  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Linwood Guest Farm gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za