Beskrywing
Dié eenheid het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n dubbelstort. Ander geriewe sluit 'n kaggel en 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolfoond, stoof en 'n oond in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word.
Neem asb. kennis dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei, maar dit is goed onderhou.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenheid het 2 enkelbeddens of 1 koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Daar is ook 'n sitarea, kaggel en 'n kombuisie wat met 'n yskas, mikrogolfoond, stoof en 'n oond toegerus is.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word.
Neem asb. kennis dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei, maar dit is goed onderhou.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Loft het 'n dubbelbed en daar is 2 enkelbeddens vir kinders in die solderarea. Die en suite-badkamer het 'n bad en 'n stort. Ander geriewe sluit 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolfoond, stoof en 'n oond in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Kinderbed vir 1
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word.
Neem asb. kennis dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei, maar dit is goed onderhou.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Rooshuis beskik oor 5 slaapkamers met en suite-badkamers en het slaapplek vir 10 gaste. Die eerste 3 slaapkamers het elk ’n koninggrootte-bed en ’n en suite-badkamer met ’n stort, toilet en ’n wasbak. Die vierde slaapkamer het ’n koninggrootte-bed en ’n en suite-badkamer met ’n bad, toilet en ’n wasbak. Die vyfde slaapkamer het ’n dubbelbed en ’n en suite-badkamer met ’n bad, toilet en ’n wasbak. Die ruim kombuis is met al die nodige toebehore vir selfsorg toegerus en sluit ’n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware in. Daar is 2 ruim sitareas wat elk ’n kaggel en gemaklike sitplek het, sowel as ’n lieflike stoep met ’n ingeboude braai en buitemeubels.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word.
Neem asb. kennis dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei, maar dit is goed onderhou.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
R711, Clarens, 9707, Vrystaat
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 18 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang