LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Linwood Guest Farm | LekkeSlaap
+76

Linwood Guest Farm

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 77 resensies vir Linwood Guest Farm
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Gawie B - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gawie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige landelike omgewing, lekker staproetes, beeldskone natuur.

Lekker staproetes - vorm deel van die St. Ford staproete. Beeldskone natuur. Die kranse en grotte is ongelooflik mooi. Die verblyf is baie netjies en was elke oggend versorg as ons die huis verlaat het.

Johan K - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Te kort, te min tyd! Mens het tyd nodig om die plek te verken.

Mens het tyd nodig om die plek te verken en daar to ontspan (of uitspan). Een aand is hopeloos te min. Ek skat elke eenheid is uniek en ek sal wil sien hoe elkeen lyk, om nie eers te praat van die ossewaens.

Elani V - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Elani V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker

Ons het lekker gebly en dit was baie mooi! Daar was net nie koffiebekers om die volgende oggend koffie te kon drink nie, asook geen hout vir die kaggel nie. As dit net daar was, sou alles perfek wees.

Anton L - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Famtasties

Ligging uitstekend. Pragtige uitsig op die berge. Vriendelikke diens. Thumbs up.

Casper D - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Casper D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi en rustige atmosfeer.

Asemrowende uitsigte.

Dawie En Annalise M - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawie En Annalise M
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Prentjiemooi omgewing, gasvrye diens en heerlike plek om te rus met 'n pragtige toegeruste kamer.

Linwood Guest Farm bied die stilte van die natuur, maar is naby aan alles. Die kamers is skoon en smaakvol ingerig. Gasvrye, vriendelike diens en baie moeite is met ons gedoen. Die omgewing is pragtig en die rustige atmosfeer help jou om in luuksheid te ontspan.

Mouna E - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mouna E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut fantasties!

Baie dankie vir 'n onvergeetlike naweek. ’n Ware juweel. Pragtig skoon en stylvol. Ons het ons dadelik tuis laat voel. Ons sal beslis die plaas weer besoek en sonder twyfel weer daar tuisgaan.

Rona S - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rona S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike huweliksaand.

Die kamer is besonders mooi en spesiaal - werklike aandag aan detail. Die stort met die twee koppe is briljant. Die bad is ook baie lekker. Pragtige gordyne en skoon, sagte beddegoed. Die kopstuk van die bed was ongelukkig los - kap heel aand teen die muur as jy omdraai in die bed. Die leiklipvloere is baie mooi. Cremora is nie vir almal drinkbaar nie, so ek sou voorstel hulle hou 'n klein boksie langlewe-melk aan in die yskassie in die kamer. Sou die prys meer aantreklik maak as 'n klein ontbyt ingesluit is.

Pierre D - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pierre D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut heerlik. So rustig op die plaas!

Vriendelike diens. Rustigheid vanself.

Wessel B - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Wessel B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Een nag oorgeslaap - mooi ligging en outydse sjarme - baie mooi klipgeboue met kwaliteit toerusting en beddegoed.

Waarde vir geld - ten volle toegerus vir selfsorgverblyf. Vriendelike diens en mooi fasiliteite. Sal graag in die winter ook wil gaan oorbly - kaggel en beddegoed lyk reg vir sneeu.

Reinhardt G - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinhardt G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onvergeetlike ervaring.

Pragtige plek met ongelooflike detail in die dekor. Baie gerieflik en die kaggel was heerlik met die reën.

Johan D - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, gerieflik, lekker'

Rustige, mooi, naby Clarens, goeie ontvangs.

Dawid M - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawid M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

As jy 'n breuk van die stad nodig het, dan is die 'n moet oorslaap.

Amanda R - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda R

Waarde vir geld.

Ons het laat by ons bestemming aangekom. Geen moeite was te veel nie, en ons is gekontak om uit te vind of ons reg was en hoe laat hulle ons sal verwag. Mariette was vriendelik en baie behulpsaam. Verwarmers was in kamers aangesit om die koue te verdryf. Daar was niks wat ons sou wou verander het om ons verblyf aangenamer te maak nie! Baie dankie!

Heidi G - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustigheid was onbeskryflik!

Sal beslis die plek aanbeveel - baie netjies en skoon, rustigheid en besonderse uitsig. Selfstap plek op die perseel.

Joan L - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joan L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik mooi en baie cozy.

Dis 'n baie mooi area en ons het baie lekker gebly. Dit was so rustig en perfek as jy bietjie die stad wil ontsnap.

Jacqueline V - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jacqueline V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was heerlike 10de huweliksherdenking.

Sien sterre.

Naas J - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naas J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Prentjiemooi en was fantasties vir ons siele wat 'n wonderlike mooie plek met 'n hart en siel wat spreek van afskakel en vergeet.

Ongelooflike gasvryheid, vriendelike ontvang en dames wat ons plek skoongemaak het - dankie julle - ons plek was spotless en wat 'n wonderlike ervaring met alles wat in en om Linwood Guest Farm aangaan. Henry, jou vriendelike hallo-sê elke dag was supercool. Voorwaar aan te bevele. Ons sien julle beslis weer volgende keer met almal en nog meer. Hierdie was ons kort wegbreek na vrede en stilte en dis voorwaar wat ons gekry het. UNO-leerder, dankie jy het ons mooi gehelp nou is ons pro's. Jul gasvryheid was aansteeklik en jul plek spreek van sielsrus en afskakel - waardeer opreg.

Sarina B - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarina B
Gesin met klein kinders

Baie netjies.

Linwood het meer as een tipe verblyf en ons het in die loft gebly. Dit het alles wat mens nodig het met ‘n stort en ‘n bad. Die kaggel is lekker met genoeg hout. Die ligging is vir my ideaal.

Gerhard S - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Gerhard S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die sandsteenmure is vuil. Kamer het na rook geruik.

Die kamer was skoon, maar het na rook geruik toe ons daar aankom. Die sandsteenmure is vuil, en kamerverhitting was onvoldoende vir -4,5 grade. Daar is geen isolasie in die plafon nie wat die kamer onplesierig gemaak het. Waterdruk in stort was 'n skrale straaltjie. Ons weet nou nog nie wie die bestuurder of eienaar is nie. Ons was deur die skoonmaker 'n sleutel gegee.

Linwood Guest Farm's terugvoer

Beste Gerhard,

Baie dankie vir die terugvoer.

Jammer om te hoor julle het koud gekry. Daar is egter 3 paneelverwarmers in die kamer sowel as 'n kaggel.

Rook is ook verbode in alle kamers. Die enigste rook wat toegelaat word is die vanaf die kaggelvuur.

Die mure is van sandsteen gemaak. Dit vertoon met merke maar dit is nie vuil nie.

Hoop julle het 'n mooi week verder.

Groete,
Linwood Guest Farm

Linwood Guest Farm
Detlev F - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Detlev F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik.

Mooi en snoesig om die kaggel. Eenheid is groter as wat verwag is.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Wonderful.

Lovely and cozy around the fireplace. Unit is bigger than expected.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Henk H - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henk H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Linwood is 'n rustige blyplek weg van die dorp.

As mens op soek is na goeie verblyf buite die dorp, is hierdie 'n goeie opsie. Behalwe vir 'n paar klein goedjies wat in die kombuis gekort het, het ons baie lekker gebly en het dit aan al ons behoeftes voldoen.

Pierre M - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pierre M
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Wonderlike plek ten volle toegerus met meer as jou verwagtinge.

'n Wonderlike plaas-atmosfeer. Perfekte plek vir winter of somer. Ek het die stilte en die uitsig baie geniet.

Sakkie S - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sakkie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig tyd in pragtige tuin en omgewing.

Dit was 'n heerlike tyd in 'n mooi plek met uitstekende en vriendelike diens. Skitterend!

Gert M - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gert M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend.

Dit was 'n heerlike verblyf om oor 'n naweek te kon gebruik om te kan rus.

Riaan M - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en goeie waarde vir geld.

Sien sterre.

Sonette F - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonette F

‘n Plek waar jou siel rus.

Heerlike, rustige atmosfeer waar mens dadelik begin ontspan en vergeet van die dag-tot-dag werk en stres. Die huisie is toegerus met alles wat nodig is. Pragtige tuin. Opregte, vriendelike mense. Beddens en beddegoed goeie gehalte en gemaklik. Ek hoop ek sal weer die geleentheid hê om daar te bly.

Sonja B - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja B
Saam met vriende

Baie spesiale plek met privaatheid.

Eienaars baie hulpvaardig en tegemoetkomend. Lieflike omgewing.

Hester Magdalena O - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Hester Magdalena O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n baie rustige atmosfeer, soos wat jy van 'n plaas verwag.

Atmosfeer baie rustig en baie goed geleë. Omgewing was fantasties.

Elize M - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige omgewing, wonderlike verblyf, vriendelike mense.

Sien sterre.

Linwood Guest Farm's terugvoer

Ek is bly julle het lekker gekuier.

Linwood Guest Farm
Kira P - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kira P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik!

N Heerlike, rustige plaas net buite Clarens. Ons wou wegkom van ons daaglikste besig lewe en was vir 'n langnaweek Clarens toe. Selfs die dorpie was besig met al die besoekers. Linwood was die perfekte plek om net te kon afskakel. Hulle sien my beslis weer!

Susan H - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Susan H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige uitsig, skoon en gemaklik ingerig.

Linwood Guest Farm het 'n pragtige uitsig oor die berge. Dit is skoon en baie gerieflike ingerig. Die kliëntediens is fantasties. Ons het 'n heerlike naweek spandeer op die stoep met 'n vuurtjie en sjerrie.

Hannes S - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hannes S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker warm verblyf.

Baie dankie, Mariëtte, vir die verwelkoming en die laat tuis voel. Die kaggel en lekker warm kombers het beslis gehelp vir koue.

Heidi O - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike rustige naweek weg.

Die kamer by Linwood Guest Farm was baie netjies en skoon, was mal oor die kaggel! Die sekuriteitsman was baie vriendelik en baie behulpsaam, dis baie gerustellend om te weet dat hy daar is om seker te maak dat ons veilig is. Ons kom definitief terug!

Ria V - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ria V
Gesin met tieners

Heerlike wegbreek om batterye te herlaai.

Heerlike verblyf met stilte en rus.

Johan F - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan F
Gesin met klein kinders

Baie gemaklik en cosy.

Ons is baie vriendelik ontvang. Die woonkamer is smaakvol ingerig met 'n kaggel, en hout is beskikbaar op aanvraag. Smaakvol gemeubileer en outentiek. Asemrowende mooi omgewing. Ons sal weer daar oorslaap.

Jaco M - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco M

Lekker en vars.

Die plaas is baie mooi en diens is goed.

Marilize D - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilize D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige wegbreek-naweek.

Hierdie stukkie rustigheid was nou net wat ons nodig gehad het. Mooi, skoon, netjies en nabygeleë aan Clarens (5 minute se ry), ver genoeg om te voel asof jy in jou eie wêreld leef. Die kaggelvuurtjie in die kamer was vir seker 'n groot treffer!

Emma J - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emma J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Cozy and romantic spot for a getaway. Loved the fireplace and the vintage decor is stunning.

Amazing stay in a cozy spot outside of Clarens town. Loved the fireplace and the vintage decor. They arranged an early check in for us within 15 minutes. Great service.

Dirk G - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dirk G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Generally very comfortable and well furnished in a very peaceful environment.

Generally very nice and comfortable, Harold the dog was an extremely pleasant surprise and mad the stay over all the more enjoyable.

Monique V - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het dit ongelooflik baie geniet. Dit was net 'n fees om daar te bly en het so lekker ontspan!

Baie mooi skoon en netjies.

Retha V - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig!

Uitstekende diens! Vriendelik en behulpsaam.

Rudolph B - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudolph B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker.

Sien sterre.

Ian B - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ian B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful house, but couldn't do trout fishing as there was no dam on the premises as advertised.

The website misrepresented and incorrectly advertised that trout fishing, among other activities, were available on the property. No advertised activity was available. On speaking to the owner/manager, it became clear that the available activities at Linwood Guest farm were misrepresented.

Estelle D - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Estelle D
Gesin met tieners

Fantasties gewees.

Dit was baie rustig en skoon in die mooi omgewing.

Gerard M - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerard M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Welkom gevoel, die rustigheid en uitsig was lieflik.

Ons sal enigiemand aanraai om daar te bespreek. Die netheid, en uitsig is baie goed. Ons huisie was goed toegerus en die tee, koffie, suiker en melk het ons ingewag. Ons was vriendelik ontvang en dadelik gehelp met vrae oor dorp en restaurante. Baie dankie, ons het dit so waardeer.

Manuel M - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Manuel M
Gesin met tieners

Baie stil en rustige plaasatmosfeer, skoon en netjiese badkamer kan doen met meer privaatheid, maar lekker gebly.

Baie stil en rustige plaas atmosfeer, skoon en netjies. Badkamer kan doen met meer privaatheid vir 'n gesin. Ons het lekker gebly en sal weer teruggaan.

Attie V - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Attie V
Gesin met klein kinders

Baie rustig en kalmerend.

Die volmaakte plaas-ervaring met baie gerieflike blyplek. Wat bietjie gepla het was die "double-sided" braaier wat nie goed ventileer nie, en watter kant ookal vuur maak, beide kante word berook. Dit sal my egter nie weerhou om weer te gaan nie.

Philip N - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was asof ons in ons eie stukkie hemel op aarde was.

Ons verblyf by Linwood Guest Farm was onvergeetlik. Dis pragtig en die kliëntediens was uit die boonste rakke! Ons kon heerlik op die plaas gaan stap, klim tot op die rots-randjies vir die mooiste uitsig, of sommer net rustig verkeer in die stukkie woud en die arende dophou. Ons gaan beslis weer teruggaan vir nog!

Elsabe B - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe B
Gesin met tieners

Baie hartlike ontvangs en lekker rustige verblyf.

Wat dit vir ons gerieflik gemaak is dat dit 6 km van Clarens is en ons kon elke dag in en om Clarens ry en kon die rustige atmosfeer van die plaaslewe en die mooi natuur ook geniet.

Susanne J - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Susanne J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Versorg, rustig, smaakvol.

Pragtige verblyf weg uit die gewoel, smaakvolle kamers, mooi omgewing, naby aan Clarens en Fouriesburg.

Nicolene V - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene V
Gesin met klein kinders

Gemaklik en buigbaar.

Was skoon, netjies en baie hulpvaardig.

Francois V - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik.

Geen wynglase of handseep nie.

Lilian G - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lilian G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige omgewing, kamer en tuin.

Die eenheid is pragtig versier en baie netjies. Die ontbyt was net 'n bietjie teleurstellend.

Linwood Guest Farm's terugvoer

Baie dankie, jammer dat ons nie geweet het jy eet nie eiers nie.

Linwood Guest Farm
Melanie R - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die beste plek uit die boeke.

Die eienaars het uit hul pad gegaan om die geleentheid vir my kinders se wittebrood baie spesiaal te maak. Kan dit aan almal aanbeveel.

Albert R - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Albert R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Besonders.

Die kamer was baie goed toegerus en die kombuis voldoende. Dit was lekker om in 'n klipgebou met 'n kaggel te slaap en die handdoeke was groot en luuks. Die bad was heerlik, ek sou nie 'n stort in die koue oorleef het nie. Die verwarmer in die badkamer was ook lekker. Jammer daar was nie vuurhoutjies en 'starters' om die vuur mee te begin nie. Ons kon dit darem in die dorp gaan koop.

Judy S - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judy S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike, ouwêreldse, luukse verblyf met 'n gróót kamer en badkamer.

Ontbyt héérlik. Mariette is 'n superster - het moeite gedoen en oats pap gemaak saam met al die ander goed voorbereide ontbytkos. Baie vriendelike mense en selfs die ander gaste was aangenaam en ontspanne. Ons het lanklaas so veilig gevoel - ons kom van Johannesburg af! Beddegoed goeie gehalte. Kussings bietjie sag maar was oorgenoeg. Geen stort nie maar, ai, die bad was so lekker om in te lê!

Jaco S - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Snoesig.

Baie lekker en netjies. Die kaggel werk lekker in die winter.

Emil J - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emil J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek.

Baie lekker gebly. Pragtige kamers en area.

Shaun B - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Shaun B
Saam met vriende

Baie mooi en lekker.

Ons het baie lekker gekuier en sal beslis weer daar bly.

Johan D - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D
Gesin met tieners

Uitstekend, goed toegerus en puik vir lekker rus en ontspanning.

Verblyf, gasvryheid, stilte en selfsorg-eenheid puik en hoogs aanbeveel.

Dieter C - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dieter C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beslis waarde vir geld.

Linwood is pratig. Ons het in die Cato kamer gebly. Nieteenstaande die kaggel het ons maar nog koud gekry, maar dis deel van die pret. Die enigste probleem is dat daar geen Vodacom sein op die plaas is nie. MTN werk en ek is nie seker oor ander netwerke nie.

Amelia V - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amelia V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut fantasties, heerlike kalm atmosfeer, so lekker gerus. Baie behulpsaam, vriendelik en gasvry!

Absoluut fantasties, heerlike kalm atmosfeer, so lekker gerus. Baie behulpsaam, vriendelik en gasvry!

Andrew S - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome getaway!

Baie aangenaam, kliphuis-ervaring met kaggel = priceless!

Herman C - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Herman C
Gesin met klein kinders

Lekker snoesig.

Dit was baie lekker gewees en goed georganiseerd. Die blyplek was skoon en netjies. Die kaggel het alles net beter gemaak en hout was op die huis. Baie rustig en naby Clarens.

Monique V - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Linwood is verskiriklik snoesig en romanties!

Amazing! Snoesig en romanties.

Carla D - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek, gemaklik en baie mooi. Ons het ons wegbreek terdeë geniet!

Definitief die beste plekkie vir 'n stil wegbreek vir 2. Privaat en rustig. Baie mooi.

Magda V - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam verras. Baie lekker. Snoesig.

Sien sterre.

Danielle B - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danielle B

Ongelooflik! Gasvry en gul en bitter lekker.

Mense is behulpsaam, vriendelik, en baie gasvry.

Dirk V - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Een van ons beste wegbreekbestemmings tot dusver.

Een van ons lekkerste wegbreke tot dusver. Vriendelike mense.

Luan L - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luan L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onvergeetlik en uniek. Sal met liefde weer kom kuier.

Van die oomblik toe ons aangekom het by Linwood was ons sommer baie gelukkig. Dis outentiek en rerig besonders. Sal enige iemand aanbeveel om daar te gaan bly. So opregte mooi plek. Gaan dit nie sommer gou vergeet nie.

Hein R - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hein R
Besigheidsreis

Baie lekker gewees, baie dankie, aan die gasvrou: als was perfek gewees.

Ek het 'n baie skoon, aangename plek ontvang wat lekker was om in te bly. Die badkamers was skoon en die water was warm, die kombuis kan bietjie aandag geniet vir 'n selfsorg, maar anders baie netjies, die slaapkamers was voldoende met beddens wat baie lekker slaap en baie gemaklik is. Die enigste item wat ek mis was 'n televisie maar indien dit nie die tema is van die verblyf nie, sal 'n radio baie help. Weereens dit was aangenaam.

Rob B - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rob B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik.

Naby Clarens en privaat. Gasvryheid met 'n oog vir die klein dingetjies wat verblyf gerieflik maak.

Briony D - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Briony D
Gesin met tieners

Ontspanne!

Eienaar en personeel van die verblyf was werklik behulpsaam. Pragtige omgewing. Gerieflike verblyf.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Relaxing!

Owner and staff of establishment were helpful. Pretty surroundings. Comfortable accommodation.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Dirk V - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk V
Saam met vriende

Outydse elegansie, wonderlike rustige verblyf.

Ons het ons kuier by Linwood Guest Farm absoluut geniet. Ons het die omgee en aandag aan detail waardeer.

Malinda S - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Malinda S
Gesin met tieners

Netjies, rustig, waarde vir geld.

Lekker tuisgegaan, sal net daarvan hou as daar cassorol bak vir braaivleis kan wees. Ook inligtingstukke oor alles wat te sien en te doen is op die plaas.

Linwood Guest Farm's terugvoer

Beste Malinda,

Baie dankie vir jou boodskap. Ek sal verseker kyk dat 'n kasserol en inligtingstukke in die kamers is. Ons is baie jammer vir die ongerief.

Linwood Guest Farm
Ceriska V - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ceriska V
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Vintage escape van formaat.

Baie lekker wegbreek. Nie te ver van Clarens af nie. Stunning tuin met braai area. Alles in die huis wat mens benodig.

Vanaf R960
per nag (plek vir 2)
Vanaf R960
per nag (plek vir 2)
Vanaf R960
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R711, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDllZmY5NjY3LTViNDQtNGQ0Yy1iMWVkLTk2MzE0NzY1OTlkZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R960  per nag (plek vir 2) 77 5 1 5 R711 Clarens 9707 Vrystaat 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -28.569338484627 28.403058405966
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!