Lion's Guesthouse

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Lion's Guesthouse is 'n pragtige gastehuis met 10 slaapkamers in Groblersdal in Limpopo. Die huis se groot tropiese tuin skep werklik 'n rustige atmosfeer en die gastehuis voel byna meer soos 'n lodge.

Verblyf is beskikbaar in 6 standaard kamers, 3 groot kamers en 1 sakpaskamer. Al die gaste het toegang tot die gimnasium, swembad en gratis WiFi. Lion's Guesthouse is ook die trotse eienaar van die a la carte restaurant en kroeg The Buck & Lion. Dié steakhouse spesialiseer in filette en kruissnitte wat op 15 verskillende maniere voorberei kan word, en natuurlik ook ribbetjies, sosaties, garnale, schnitzels, ens.

Ons het 'n spesiale toonbank by ontvangs wat help met die reël van doendinge in die omgewing, soos perdry, ziplining, velddraf, voetslaan, bergfietsry, leeu- en tierpark, wildritte en wildvaarte. Hier by Lion's Guesthouse is geen gebrek aan opwinding nie!

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Forex
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Restaurant op Perseel
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gimnasium
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Nederlands
  •  Vlaams
  •  Frans
  •  Zoeloe

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Middagete
  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Lion's Guesthouse gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 100 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false