Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lions Haven

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Leeu-weg 4049, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 290 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Lions Haven is 'n selfsorghuis in die Marlothpark wildbewarea. Hierdie vakansiedorp is op die suidelike grens van die Krugerwildtuin.

Dié huis het slaapplek vir 4 en beskik oor 2 slaapkamers met lugversorging en en suite-badkamers. Daar is ook 'n oopplan-leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bal-en-klou-bad en 'n dubbelwasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die goed toegeruste oopplan-kombuis het 'n yskas, mikrogolfoond, oond, stoof, ketel en ingeboude kaste. Die leefarea lei na 'n ruim veranda. Daar is ook 'n braai-area in die middel van die bos naby die huis waar gaste ook skemerkelkies kan geniet.

Die dorp het 'n paar restaurante, winkels, 'n spa, vulstasie, hardewarewinkel en 'n drankwinkel. Marlothpark spog met die Groot Vyf met die uitsondering van die olifant. Olifante baljaar soms in die Krokodilrivier wat Marlothpark van die Krugerwildtuin skei. Renosters, buffels, leeus en luiperds kan Lionspruit gevind word, 'n aparte wildreservaat in Marlothpark, terwyl ander natuurlewe soos koedoes, sebras, kameelperde, blouwildebeeste, bobbejane, bosbokke, blouape, njalas, rooibokke, vlakvarke en volstruise vrylik tussen die eenhede dwaal.

Slaapplek

’n Bespreking by Lions Haven sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Wildkyk

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 7 resensies vir Lions Haven
Netheid
4.7/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
3.9/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.4/5

Louise Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 52

Jaar gelys 13

Ligging

  • Leeu-weg 4049, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Gaste dink Lions Haven het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 290
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 290
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Leeu-weg 4049, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc321e9ccf3cd4f7ced9043c3a6e6e866f7d40aab7c2855eb67a9aae02af7a33983a9d245a043606a1a19106e5396063e3428?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 290 per nag, vir 4 mense 7 5 1 5 4094 Leeu Road Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.3531 31.80479
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem