Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lions Rest Guest House and Conference Centre

Gastehuis
  • Kapasiteit: 34 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Anderson-laan 6, Lambton, Germiston, 1401, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Lions Rest Guest House and Conference Centre is in Germiston en bied 'n veilige en rustige plattelandse atmosfeer. Die gastehuis is apart van die hoofhuis.

Verblyf is beskikbaar in 18 en suite-badkamers met 'n privaat ingang en wat daagliks skoongemaak word en stylvol versier is. Elke kamer het 'n TV met DStv, waaier, verwarmer, yskassie, haardroër, WiFi en tee- en koffiemaakgeriewe. Die kamers het uitsigte oor die lowerryke tropiese perseel. Daar is 'n verhitte swembad en swemhanddoeke word voorsien.

Die kamers is omring deur 'n groen tuin en lapas. Ontbyt en etes wat vooraf bespreek moet word is daagliks beskikbaar in die Hungry Lion-eetkamer.

Veiligheid en privaatheid is uiters belangrik, aangesien die gastehuis agter hoë mure met elektriese omheining en veilige parkeerplek onderdak is. Die rustige tuin bied verskillende lapas om gaste wat rook te akkommodeer.

Die konferensiesentrum het plek vir 36 in 'n teater-skryfstoelstyl, gratis WiFi, lugversorging en spyseniering. Die konferensiekamer kan gebruik word vir dagkonferensies, seminare, werkswinkels en vergaderings.

Lions Rest Guest House and Conference Centre is naby die snelweg M2, N3, N17 en N12. 2 km van die Randse lughawe af, 3 km vanaf Herman Immelman-sportlokaal, 25 minute vanaf OR Tambo Internasionale Lughawe, bekende casino's, Johannesburg se middestad en die Wadeville en Alrode industriële gebied.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Kantoorgeriewe
  • Rekenaar Netwerklewering
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 8 resensies vir Lions Rest Guest House and Conference Centre
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.5/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Patricia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Jaar gelys 10

Ligging

  • Anderson-laan 6, Lambton, Germiston, 1401, Gauteng
  • Gaste dink Lions Rest Guest House and Conference Centre het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 34 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Anderson-laan 6, Lambton, Germiston, 1401, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI3YWQ0ZjljLTI4MjktNDYyNy1iODdiLWZkODkwMjYxYjE5Ng?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 6 Anderson Lane Lambton 1401 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.239599758743 28.170404434204
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem