Natalse Middellande Akkommodasie by Lions River Country Cottages | LekkeSlaap
+16

Lions River Country Cottages

Selfsorg
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: No 17, Leeurivier, Natalse Middellande, 3260, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 100 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Lions River Country Cottages is in die Natalse Middellande naby die Leeurivier geleë.

Verblyf word aangebied in 3 eenhede met slaapplek vir 17 gaste. Die kothuise het ondervloerse verhitting, beddegoed, linne, badhanddoeke, kombuisware, eetgerei en glase. Elke kothuis het ook 'n ruim en gemaklike sitkamerarea met 'n oop Jetmaster-vuurmaakplek, 'n eetkamertafel, 'n volledig toegeruste oopplan-kombuis met 'n elektriese stoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas en 'n skottelgoedwasser. Elke kothuis het 'n TV sekere DStv-kanale. Die Guest Suite het volledige DStv. Al die kothuise word daagliks skoongemaak.

Die groot stoepe het elk 'n Weber-braai wat ideaal is vir 'n maaltyd of skemerkelkies buite. Geniet terselfdertyd die panoramiese uitsig van die Middellande.

Kenmerke

Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Wynproe
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 21 resensies vir Lions River Country Cottages
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • No 17, Leeurivier, Natalse Middellande, 3260, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Lions River Country Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 100
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 100
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: No 17, Leeurivier, Natalse Middellande, 3260, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDUyNGM3OTAwLWUxYTYtNDhiMi05ZGNhLWU5NjNhOTNmOTdmZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 100  per nag (vir 2 persone) 21 5 1 5 #17 Lions River 3260 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -29.434714402275 30.147313602183
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za