LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Lior-Gil Accommodation | LekkeSlaap
+29

Lior-Gil Accommodation

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 30% af

Kry 30% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Highveld-weg 105, Kemptonpark, Johannesburg, 1619, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R350 R245 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Lior-Gil Accommodation bied gerieflike verblyd in 'n gastehuis in Kemptonpark in Johannesburg Due verblyf is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers.

Verblyf is beskikbaar in 2 gastekamers en 2 kothuis-kamers. Elke kamer het'n TV met sekere DStv-kanale, gratis WiFi, 'n yskassie, strykyster en 'n haardroër. Die kothuiskamers het elk 'n kombuisie met 'n mikrogolf, yskassie en 'n ketel.

Die gastesitkamer is die ideale plek om te ontspan met 'n boek en 'n koppie koffie. Daar is 'n swembad, braai-area en veilige parkeerplek. Personeel is beskikbaar om gaste te help met wat ook al hulle mag nodig kry.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Highveld-weg 105, Kemptonpark, Johannesburg, 1619, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R350
Vanaf R245
per nag (plek vir 2)
was R350
Vanaf R245
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Highveld-weg 105, Kemptonpark, Johannesburg, 1619, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9b9e6a8b4e89b92a25415d3ebcb146af137bc23e759c4b6c1b91832f27894f789a1c1d10723aabc4251895fd39b6dd4d66e3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R350, nou Vanaf R245  per nag (plek vir 2) 105 Highveld Road Kempton Park 1619 Gauteng 086 999 0018 15:00-21:00 11:00 -26.0963826 28.239288782209
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!