- 24 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - 5 Lipizzaner Road, Kyalami, 1684, Gauteng Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Lipizzaner Lodge is 'n luukse grasdak-lodge in die hartjie van die gewilde Kyalami, wat gaste ruim en gemaklike selfsorgverblyf bied. Die lodge is ideaal vir vakansiegangers wat vakansieverblyf soek met verskeie aktiwiteite op die perseel.
Verblyf bestaan uit verskeie kamers. Elk van hierdie kamers het 'n badkamer met 'n bad, 'n stort of albei. 'n Dubbelbed en 'n enkelbed, 'n enkelbed of 'n koningingrootte-bed is in die kamers beskikbaar.
Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike eetarea, leefarea, swembad, tuin en tennisbaan. Daarbenewens kan gaste gedeelde braaigeriewe in die grasdak-lapa geniet. Gratis WiFi en veilige onderdakparkering is beskikbaar vir gaste. Die lodge beskik oor 'n kragtige 60 kVA-kragrugsteunstelsel wat verseker dat alles aan is tydens beurtkrag.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Prosper Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 51
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 5 Lipizzaner Road, Kyalami, 1684, Gauteng
- Gaste dink Lipizzaner Lodge het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
5 Lipizzaner Road, Kyalami, 1684, Gauteng
Sien kaart- 24 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang