Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Liquid Living Houseboats

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Charissa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 22 resensies vir Liquid Living Houseboats
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Amanda C - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verfrissend, rustig, pragtige natuur.

Dit was 'n heerlike naweek met die mooiste uitsig oor die rivier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adolf W - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adolf W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker plek as jy hou van baie harde musiek langs jou.

Die huis is skoon, netjies en ons het lekker gebly. Die geraas - baie harde musiek - van die boot wat gaste naby die huis oplaai, het dinge versuur.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Venice D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Venice D
Saam met vriende

Rustig, en privaat.

Vreeslik oulike plek! Dankie vir die waterervaring op 'n mini-see.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Terryne V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Terryne V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Best Hidden Getaway for Couples.

This place is tucked away from the casino even though you are close to it. It's quiet, very cosy and so well planned out with all the things it has in the place. Would definitely go back there.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Liquid Living Houseboats se terugvoer

Hi Terryne
Thanks so very much for your wonderful review and feedback.
We look forward to your next visit!
Till then, take care
Sincerely, Charissa

Liquid Living Houseboats
Arno V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arno V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome experience.

See you soon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Liquid Living Houseboats se terugvoer

Hi Arno
Thank you so much for your wonderful review, it was such a pleasure having you on board
We hope to see you again soon.
Charissa
Liquid Lounge

Liquid Living Houseboats
Melonie L - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Melonie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tranquil, beautiful and relaxing.

We enjoyed our stay very much. The houseboat is lovely, has luxurious finishes and all the equipment and amenities you could wish for. The view is incredible and it's very peaceful and relaxing on the water. Checking in and out couldn't be easier, the staff are warm and friendly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Liquid Living Houseboats se terugvoer

Thank you Melonie for the wonderful feedback :-)
It was a pleasure hosting you and we look forward to your next visit

Liquid Living Houseboats
Charmaine J - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine J
Saam met vriende

Bo ons verwagting.

Wat 'n fantastiese langnaweek! Hierdie was bo ons verwagting. Vandat ons arriveer het, het ons net gerus. Die boot se ingang is privaat en veilig. Parkering is baie veilig. Die boot is baie stylvol gemeubileer met baie spasie. Dit was wonderlik om so in die natuur te wees, en dit slegs 'n uur van Gauteng af. Ek sal dit beslis weer doen, en beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Liquid Living Houseboats se terugvoer

Hi Charmaine
Thank you so much for the wonderful feedback, it was so lovely hosting you and your family.
We hope to you see you again in the near future.
Many thanks and warmest regards,
Liquid Lounge family

Liquid Living Houseboats
Maryka V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryka V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was regtig baie aangenaam.

Die personeel is so vriendelik, dit het regtig gevoel of jy familie ontmoet. 'n Mens wil nie huis toe gaan nie. Dit is die ideale plek as jy jou batterye wil herlaai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Liquid Living Houseboats se terugvoer

Thank you Maryka, for the wonderful feedback.
It was lovely to host you and we look forward to seeing you again soon.
Have a lovely day further
Sincerely always,
Your Liquid Lounge family.

Liquid Living Houseboats
Catheleen B - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Catheleen B
Gesin met tieners

Pragtige venue, verblyf en diens.

Ons het heerlike gekuier, visgevang en my man se 50ste verjaarsdag as gesin gevier. Kan die venue beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Liquid Living Houseboats se terugvoer

Baie dankie vir u wonderlike terugvoer. Dit was 'n plesier om u en u gesin te huisves. Ons sien u graag weer uit.

Liquid Living Houseboats
Lindie R - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindie R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig, skoon, rustig en gemaklik. Kon baie lekker rus.

Baie rustige atmosfeer, geriewe ook baie aangenaam. Eienaar ook baie vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Liquid Living Houseboats se terugvoer

Hallo Lindi
Baie dankie vir u wonderlike terugvoer, dit was heerlik om u te ontvang.
Ons hoop om u binnekort weer te sien :-)

Liquid Living Houseboats
Frans V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans V
Gesin met klein kinders

Fantasties!

Die huisboot is 'n belewenis, die personeel is baie behulpsaam en regtig waarde vir geld. Ons was 7 groot mense en 3 kinders en daar was geen beknoptheid nie. Die geriewe is meer as voldoende, niks tekorte nie. Ek wil net weereens Liquid Living bedank vir hulle gasvryheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Liquid Living Houseboats se terugvoer

Hallo Frans
Baie dankie vir u wonderlike terugvoer. Dit was wonderlik om u en u gesin aan boord te hê. Ons hoop dat u binnekort weer besoek. Hartlike groete, u Liquid Living-gesin.

Liquid Living Houseboats
Mercial S - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mercial S
Gesin met tieners

I can only say it was more that amazing, it exceeded my expectations.

Wow! What an amazing week, the kids had so much fun and they loved it. Place was very modern, and very clean, I just loved everything about the house boat. I would recommend it to anyone that needs a peaceful break, you will not be sorry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carel L - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carel L
Saam met vriende

'n Baie lekker ervaring, ideaal vir 'n rustige wegbreek.

Van die begin af was die mense vinnig om terug te kom met antwoorde op vrae, Ryan het gebel voor ons ingeboek het, die eenheid is skoon met alles wat 'n mens kan nodig kry op 'n wegbreek, alles word professioneel en op 'n spoedige manier hanteer, ons was daar vir 'n sportbyeenkoms in Vereeniging en dit was baie lekker om in die middag terug te kom na die eenheid toe en die rustigheid te ervaar en net lekker te ontspan, baie dankie aan Liquid living vir 'n wonderlike ervaring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Liquid Living Houseboats se terugvoer

Hallo Carel, baie dankie vir u wonderlike terugvoer en opbouende voorstelle. Ons sien uit na jou volgende besoek. Die uwe, Liquid Lounge familie.

Liquid Living Houseboats
Anda B - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anda B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was lekker!

Die houseboat is 'n ander belewenis. Wanneer die rivier besig is met ander bootjies dan wieg die huis saam met die golwe. Dit is nogal iets anders maar dit is lekker. Baie skoon en netjies met lekker warm water en aircon/heaters in die kamer. Dit is naby winkelsentrums en eetplekke. Perfekte plek vir 'n stil en rustige wegbreek of 'n naweek saam met 'n paar vriende.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Liquid Living Houseboats se terugvoer

Hi Ande,
Baie dankie vir u wonderlike terugvoer. Ons hoop om jou en jou gesin weer binnekort te sien.
Kyk mooi na jouself
Liquid Lounge bemanning.

Liquid Living Houseboats
Johan G - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan G
Gesin met tieners

Salig en rustig soos jou eie vakansiehuis.

Ons het veel meer ontvang as wat ons verwag het, die huisboot beskik oor alles wat benodig word en is luuks ingerig. Pragtige uitsig op die water en onvergeetlike sonsondergange. Saans kan muskiete lastig wees, maak voorsiening vir insekweerder. Slaapkamers kan doen met 'n spieël waar dames kan grimeer en hare stileer. Dit was 'n wonderlike gesinswegbreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Liquid Living Houseboats se terugvoer

Hallo Johan,
Baie dankie vir u wonderlike terugvoer en opbouende voorstelle. Ons sien uit na jou volgende besoek.
Die uwe, Liquid Lounge familie

Liquid Living Houseboats
Gerhard K - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut stunning en sal dit vir seker weer doen.

Niks is vir hierdie mense moeite nie en hulle gaan almal uit hulle pad om dit aangenaam te maak. Sal dit ten sterkste aanbeveel by almal wat ek ken. Dankie vir julle gasvryheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Liquid Living Houseboats se terugvoer

Hallo Gerhard, baie dankie vir die wonderlike terugvoer. Ons het dit so geniet om u en u familie aan boord te hê. Ons hoop om u binnekort weer te sien.
Die uwe,
Liquid Lounge familie

Liquid Living Houseboats
Mia D - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mia D
Gesin met tieners

Awesome. Amazing setting!

Great house boat on the river. Cannot beat the setting. Friendly service. A wonderful getaway.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Liquid Living Houseboats se terugvoer

Good day Mia,

Thank you so much for the wonderful feedback
We do hope to see you again soon.
Have a wonderful day further.

Sincerely
Charissa
Liquid Lounge

Liquid Living Houseboats
Fanie K - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie K
Gesin met tieners

Dit was 'n belewenis. Sal aanbeveel vir almal.

Ons het verkeerde naweek gekies. Dit was baie koud, die wind het yskoud gewaai ons kon nie eers op die dek gaan sit nie. Ek sal aanbeveel julle sit van daai oprolseile op dek, dan kan mens daai area ook gebruik as dit so koud is. Verder kan mens nie regtig kla nie. Die boothuis is pragtig. Dis groot, baie gerieflik. Als is daar. Dis regtig 'n ervaring wat almal moet beleef. Paar dinge wat dit nog beter sal maak. Daai pakkies koffie, tee en suiker soos by ander lodges. As die boot kon ry op dam of as daar 'n kleiner boot aan kant was tot jou beskikking om te kan gebruik om rond te ry. Die stink reuk van die septic tank. As daar 'n boot verbyry en golwe maak en die huisboot skud 'n bietjie dan kom daar 'n reuk deur binne in huis wat baie erg is. Dis al waaraan ek kan dink. Julle het regtig 'n awesome idee met die huise. Dit was vir ons baie lekker. Ons sal beslis die plek vir almal wat ons ken aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Liquid Living Houseboats se terugvoer

Hi Fanie,
Thank you for the wonderful feedback. We appreciate your constructive criticism as well.
We hope to see you and your family again soon.
Sincerely
Liquid Living

Liquid Living Houseboats
Esme V - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esme V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic!

Can't wait to go back! Thank you for your care, Ryan! We really enjoyed the boat. Our stay was too short though. Thank you, Charissa, for all your assistance!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Liquid Living Houseboats se terugvoer

Hi Esme,
Thank you so much for your wonderful feedback, I will be sure to pass along your compliments to Ryan. It was wonderful to host you guys, we look forward to seeing you again :-)
Have a wonderful day further.
Sincerely,
Charissa

Liquid Living Houseboats
Peter John V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter John V
Saam met vriende

Netjies, skoon, puik diens, pragtige plek!

Ek sal die plek enige tyd vir enige iemand aanbeveel! Die eienaars het uit hul pad gegaan om dit so gemaklik en gerieflik as moontlik vir ons te maak! 110 % vir diens! Dit is 'n pragtige omgewing en baie rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Liquid Living Houseboats se terugvoer

Goeiedag Carmen,

Ons is so bly jy het jou verblyf by ons geniet. Dit was wonderlik om jou en jou gesin te bedien. Ons hoop om jou weer te sien. Baie dankie, en hartlike groete,

Die uwe
Liquid Living

Liquid Living Houseboats
Alida V - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida V

Beautiful setting, awesome location, great hospitality!

Ons het in een van die permanente huisboote gebly en dit wat absoluut stunning. Die huis is pragtig binne en het alles wat mens nodig het, soos per hulle beskrywing. Dit is geleë direk op die oewers van die Vaalrivier wat so bietjie koud is in die winter, maar dit het ons avontuur net soveel meer opwindend gemaak het. Die bestuurder op diens, Ryan is 'n absolute ster en help graag met enige snaakse versoeke of as mens nie seker is oor enige iets nie. Ons het ons verblyf baie geniet en gaan definitief weer teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Liquid Living Houseboats se terugvoer

Baie dankie Alida, vir die wonderlike terugvoering. Ons hoop dat u binnekort weer u sal sien
Mag jy 'n geseende dag he
Hartlike groete
Charissa

Liquid Living Houseboats
Bruce M - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bruce M
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was comfortable and had a good rest.

The house had everything we needed. We had a comfortable stay. Only one problem: we ran out of water on Sunday morning.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Liquid Living Houseboats se terugvoer

Dear Bruce,

Thank you so much for your wonderful feedback. It was a pleasure hosting you guys.

Also, thank you for bringing the water problem to our attention. The boat does have a constant feed of water, so we are busy investigating now as to what could've happened with your water supply. We do sincerely apologise for any inconvenience caused.

We do hope to see you and your partner again soon.

Kindest regards,
Charissa

Liquid Living Houseboats
Vanaf
R3 100
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R3 100
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R3 100
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Frikkie Meyer-boulevard 777, SE 3, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA46wmHF8ydpssTDKFVRiIG4O07iST4tCHYYVSfu1EZgu3NdRzwm?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 100 per nag (plek vir 4) 22 5 1 5 777 Frikkie Meyer Boulevard SE 3 1911 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 12:00 -26.746046926027 27.856390478795
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem