Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Listening Wind Self-catering

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Chrissi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 45

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 45 resensies vir Listening Wind Self-catering
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Shanne F - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shanne F
Saam met vriende

Amazing.

Great house! Chrissi is always available to assist. Second time there and will be back again!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Listening Wind Self-catering se terugvoer

Thanks Shanne, looking forward to seeing you again in the future!

Listening Wind Self-catering
Elmarie J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie J
Saam met vriende

Onvergeetlike wegbreek soos altyd.

Nog 'n onvergeetlike, vinnige, familie wegbreek. Die akkommodasie is 'n wegbreek van die huis met al die nodige toebehore en soveel meer wat sorg vir pragtige herinneringe. Die huis en swembad is netjies skoon. Die pizza-oor is 'n absolute wenner. 10/10 vir die vriendelike gasvrou wat altyd sorg dat alles in plek is. Dankie, ons kom definitief weer 'n draai maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Listening Wind Self-catering se terugvoer

Dankie vir die goeie resensie, Elmarie. Hoop om julle nog baie in die toekoms te sien!

Listening Wind Self-catering
Vedette H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vedette H
Gesin met klein kinders

Pragtige plek en rus vir die siel.

Verblyf was baie netjies, met alles en meer as wat nodig is. Die kuns in die huis is ongelooflik. Word hoogs aanbeveel. Klaar geboek vir die volgende vakansie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Listening Wind Self-catering se terugvoer

Dankie Vedette, sien julle in Desember!

Listening Wind Self-catering
Elmarie J - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie J
Saam met vriende

Fantasmagories.

Baie dankie Chrissie vir 'n onvergeetlike naweek wat definitief in die wêreldrekords opgeteken gaan word. Ek is so bly dat ek en my vriendinne die Wêreldbeker 2023 finaal by Listening Wind Self-catering kon ervaar. Listening Wind Self-catering en die Springbokke het nie teleurgestel nie. Die naweek was propvol pret wat net vriendinne saam kan ervaar. Baie dankie vir julle gasvryheid. Ons kom definitief weer kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Listening Wind Self-catering se terugvoer

Dankie Elmarie. Bly julle het geniet, kom kuier weer!

Listening Wind Self-catering
Carolien S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carolien S
Saam met vriende

Dit is 'n besondere huis met ongelooflike kuns.

'n Mens voel bevoorreg om soveel kunswerke en mooi goed van oor die wêreld heen te kan geniet. Eintlik wil 'n mens langer kuier om van die boeke ook te kan lees!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Listening Wind Self-catering se terugvoer

Kom kuier asb langer volgende keer! Dankie vir die terugvoer.

Listening Wind Self-catering
Jo-ann V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jo-ann V
Gesin met klein kinders

Perfect for a short family holiday.

I would definitely recommend Listening Wind Self-catering to my friends and family. This is the second time I have visited, and I have noticed remarkable artwork. The house is very neat and nice. It is well situated and easily accessible. It is also very safe and secure. I will definitely be visiting again. 🤗

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Listening Wind Self-catering se terugvoer

Dankie Jo-ann, sien julle hopenlik weer in die nabye toekoms!

Listening Wind Self-catering
Arryn O - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arryn O
Saam met vriende

The utmost best holiday house and weekend! Great host, great house. Communication between host and myself was 100%. We'll definitely be going back soon.

Everything was perfect. The host was the best. Great communication, house had everything we needed. Will definitely be returning soon. Thanks Chrissi!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Listening Wind Self-catering se terugvoer

Thanks so much Arryn. And thanks for being excellent guests as well and leaving the house spic and span. See you again soon!

Listening Wind Self-catering
Natalie J - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natalie J

Fantastic! Awesome! Amazing!

Loved the serene atmosphere. Clean, beautifully decorated home. Everything was provided. I could feel the love/warmth when I entered the home. Awesome experience! Thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Listening Wind Self-catering se terugvoer

Thank you for the great review, Natalie. See you in November for your next visit.

Listening Wind Self-catering
Melony N - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melony N
Saam met vriende

All I can say is that I'm going back.

My stay at Listening Wind was the best ever for the second time.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tiffany T - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiffany T
Gesin met klein kinders

Extraordinary.

The house was beautiful and had everything that you need. Very quiet neighbourhood. The board games were a plus. Will definitely be back again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Listening Wind Self-catering se terugvoer

Thank you Tiffany. Hope to see you again in future.

Listening Wind Self-catering
Nicola G - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicola G
Gesin met tieners

Absolutely peaceful.

Beautiful home with everything that you need. Loved that each room had a bathroom and spaciousness. Indoor braai which was well used due to the rain. All that is missing is a dishwasher. Overall wonderful stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Soma B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Soma B

Listening Wind is 'n stukkie juweel en "home away from home".

Drieslaapkamer-woning en elke kamer het sy eie badkamer. Lieflike braaikamer en die mooiste kuns. Dankie Chrissie vir jul aandag aan detail en gasvryheid. Ons het die omgewing getoer deur die dag en kon saans heerlik ontspan by die swembad. Lieflike braaikamer en die mooiste kuns.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Listening Wind Self-catering se terugvoer

Dankie Soma, bly julle het lekker gekuier. Kom gerus weer!

Listening Wind Self-catering
Ronel A - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel A
Saam met vriende

Relaxing, awesome and beautiful!

Love this place! I don't go to a place twice, but I will definitely visit again. Thank you Chrissi and Morag for your hospitality and friendly service!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melony N - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melony N
Saam met vriende

Indescribable.

We are going back even if it's not the same accommodation, we really enjoyed our stay. Thanks LekkeSlaap, Betty's Bay and Chrissi the agent God bless and hope to see y'all very soon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lezaan P - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lezaan P
Saam met vriende

Good place, very entertaining, we enjoyed it.

Awesome place we enjoyed it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marius B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius B
Gesin met tieners

Mooi, inspirerend, anders en net vreedsaam, salig.

Vanaf ons verwelkoming en toer deur die huis tot ons vertrek was meer as wat ons verwag het. Die huis is baie mooi en gerieflik met alles wat ons nodig gehad het. Tuin agter met swembad was perfek, die binne braai/kuier area was al wat nodig was vir die winderige koel aande. Alles was skoon en in werkende toestand en die kamers ruim en gemaklik. Ons beveel dit aan vir enigiemand wat in Betty's Baai omgewing wil gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Listening Wind Self-catering se terugvoer

Dankie vir die goeie resensie, Marius. Kom kuier gerus weer.

Listening Wind Self-catering
Elmarie J - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie J
Saam met vriende

Wonderlike kuier.

Alles by Listening winds is so spesiaal dat mens nie net 'n naweek daar kan wees nie. Ek sou vir ewig daar wou bly as dit moontlik was. Dis die beste plek om net jy te wees. Ontspan en nogmaals ontspan. Dankie vir 'n asemrowende naweek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Listening Wind Self-catering se terugvoer

Dankie vir die resensie, Elmarie. Kom kuier asb weer en bly langer.

Listening Wind Self-catering
Hanneley E - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanneley E
Saam met vriende

Die gasvrou het regtig die bly gemaklik gemaak.

Baie gashere is nie baie akkommoderend nie, en dit is waarskynlik dat baie gaste wat vakansiehuise bespreek kom om hulle te geniet en baie keer stamp die gashere en die gaste koppe as dit by die kuier en geniet deel kom. Ons gasvrou was baie lieflik en daar was respek beide kante toe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Listening Wind Self-catering se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe woorde, Hanneley. Kom kuier weer.

Listening Wind Self-catering
Shelley O - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shelley O

A very unique home to stay in. We loved all the art and colour.

The sunroom with the pizza oven was a big hit. While it rained, we were warm and entertained with our pizza making. The garden and the pool have enticed us to make a repeat visit in summer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Listening Wind Self-catering se terugvoer

Thank you for the review Shelley. Keep that promise of visiting in summer, we are already pretty booked up.

Listening Wind Self-catering
Michael L - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael L
Saam met vriende

Higthly recommend.

Friendliness starts by the moment you meet Chrissie. We had amazing time and felt safe. The house is perfect for Couples even for a nice break away for Family. Listening Wind we will see you again. It is always a pleasure to enjoy you weekend with a nice and neat place. Even if it was windy, Listening Wind has a way of keeping you warm.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Listening Wind Self-catering se terugvoer

Thank you for the review Michael. Hope to see you guys again in future.

Listening Wind Self-catering
Hein N - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hein N
Saam met vriende

Fantastic package! Just the right pick for a great weekend - house, garden, surrounds, etc. A perfect score.

This house is very modern with a great layout. Beautiful interior design and decorations. Large braai room, which became our family fun room. Great garden with privacy from neighbours. Quick stroll to stunning beach. Definitely one of our best choices in weekend getaways. We will love to go back soon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Listening Wind Self-catering se terugvoer

Thank you for the great review Hein, hoping to host you again soon.

Listening Wind Self-catering
Darren E - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Darren E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing, house is perfect for getaways with family and friends!

House layout is beautiful, spacious, braai room is nice and big and amazing pizza oven is a plus. Lovely big backyard with swimming pool, safety with vehicles parked inside double automated garage, house fitted with alarm, DStv, and WiFi always a plus as well.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Listening Wind Self-catering se terugvoer

Thank you Darren, looking forward to welcoming you back in future.

Listening Wind Self-catering
Nicky L - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicky L
Gesin met klein kinders

Already referred to so many people.

I want to thank the owners of Listening Wind for an amazing stay. Everything was absolutely perfect. The decor, the art, the comfort and the house had everything one needed. I love the fact that our pets were allowed as well. I will most definitely be back for another stay️.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Listening Wind Self-catering se terugvoer

Thanks for the positive review Nicky. See you soon again.

Listening Wind Self-catering
Elizabeth R - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth R
Saam met vriende

Listening Wind is 'n paradys!

Listening Wind is 'n klein paradys. Alles wat oop en toe maak is in die huis! Ons het die hele naweek in die braaikamer en swembad gekuier, en ons hondekind was in die sewende hemel. Die huis is pragtig gemeubileer, met kunswerke van reg oor die wêreld. Elke kamer het sy eie badkamer (en die geheime buitestort was 'n bonus!). Ons sal vir seker terugkom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Listening Wind Self-catering se terugvoer

Baie dankie Elizabeth, so bly julle kuier was lekker. Sien daarna uit om julle weer in die toekoms te sien.

Listening Wind Self-catering
Jordyn R - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jordyn R

Peaceful.

It was very peaceful. The place was clean and exactly as the pictures the space was realxing and we really enjoyed the peace and quiet the beach was close by and it was really value for money we would recommend. 10/10. It was very secure and felt very homey better than expected.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Listening Wind Self-catering se terugvoer

Baie dankie Jordan, julle is altyd baie welkom in die toekoms.

Listening Wind Self-catering
Lee-ann E - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee-ann E

Wonderlik.

Ons was n gesin van 4 en 2 honde, en kan sê dat ons sowel as die honde ons baie geniet het. Die blyplek was netjies en baie verwelkomend. Die omgewing is rustig en Chrissie en Morag het uitstekende dienste gelewer met hul vriendelike en hulpvaardige persoonlikheid. Sal enige tyd weer teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vedette H - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Vedette H
Gesin met klein kinders

Ons verblyf was uitstekend.

Van die oomblik wat jy by die huis instap, voel jy tuis. Die huis is pragtig, met mooi dekor en het alles wat nodig is vir 'n gemaklike verblyf. Die pizza-oond en braai-area was 'n gereelde kuierplek. Die swembad 'n bonus wanneer jy van die strand afkom wat lekker naby is. Chrissie was baie vriendelik en hulpvaardig, het ons deurgans op hoogte gehou van krag- en water probleme in die area. Sal die huis verseker aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Listening Wind Self-catering se terugvoer

Baie dankie Vedette, kom kuier weer by ons :)

Listening Wind Self-catering
Shanaaz K - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shanaaz K
Saam met vriende

Our stay was amazing.

From the moment you step into the house you are transported to so many different experiences. The house is so beautifully designed and the decor is amazing it really enhances your stay. We will definitely be booking another getaway soon. I highly recommend this place for a break. Thank you for an amazing stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Listening Wind Self-catering se terugvoer

Thanks for the great review Shanaaz; hope to host you again in future!

Listening Wind Self-catering
Denise V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise V

Dit was baie lekker, netjies en ons sal definitief weer kom.

Definitief sal ek en my gesin weer gebruik maak van die huis. Alles is agter mekaar en baie netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Phumla B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phumla B
Saam met vriende

Very organised.

Good place to visit with friends and family.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Javaad P - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Javaad P
Saam met vriende

Amazing holiday spot.

Listening Wind is amazing. The location is perfect as it's just a short walk to the beach. The weekend we stayed there was quite cold and rainy but the place is great for just chilling indoors. There is a great inside chill area with a pizza oven! Needless to say, we made epic pizzas. Really enjoyed our stay and would definitely recommend it and come back for another stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Listening Wind Self-catering se terugvoer

Thanks Javaad, hope to see you guys again in future when it is warmer and the pool and beach can also be enjoyed.

Listening Wind Self-catering
Pamela B - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pamela B
Saam met vriende

Amazing stay!

We loved our weekend here, place was spacious and comfy and such good value for money. Will definitely visit again!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janeta O - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Janeta O
Gesin met tieners

Rustig en ontspanne

Lekker rustig gekuier, pragtige huis. Alles wat jy nodig het en naby genoeg om die see te hoor. Vriendelik ontvang.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elana C - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elana C
Saam met vriende

Lekker, gesellige huis.

Die huis is baie pragtig en netjies. Die badkamers in elke kamer is 'n bonus. Ons het regtig ons tydjie geniet in Listening Wind. Die kuier-area is baie lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Listening Wind Self-catering se terugvoer

Dankie vir die mooi terugvoer. Kom kuier weer.

Listening Wind Self-catering
Alain & Mandy S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Alain & Mandy S
Saam met vriende

A wonderful weekend in a beautifully decorated, tranquil and fun setting.

Only 500 m from the sea, beautiful views of the mountain, 3 self-contained large rooms, a green lawn, lovely outdoor table with indoor braai. Host went out of her way to repair internet on a Saturday, friendly - we would love to return.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Listening Wind Self-catering se terugvoer

Thanks for the positive review.

Listening Wind Self-catering
Colleen W - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colleen W
Gesin met klein kinders

Great family getaway.

No doubt we will be back. Our host was so wonderful, we forgot out potjie at home and she quickly organised to have one available for us the next day. The kids enjoyed playing in the amazing garden and obviously swimming to their hearts content, while the adults chilled in the entertainment area. Basically lived there the entire weekend. The house is wonderfully laid out and we felt very secure. What more do you need? Thanks so much.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Listening Wind Self-catering se terugvoer

Thank you Colleen, hope to see you guys again in future.

Listening Wind Self-catering
Merlin M - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Merlin M
Saam met vriende

Ons het dit baie geniet.

Dit was net baie lekker ek sal weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Listening Wind Self-catering se terugvoer

Thank you Merlin.

Listening Wind Self-catering
Elsabe L - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe L
Gesin met tieners

Stunning, comfortable, affordable.

What a stunning place to take the family and 4 legged family to spend so well deserved R&R. We had a great time and our furry children had a secure spacious yard to run around. We had the luxury of comfort with that feeling of a home away from home. We will definitely return and will recommend this place for any pet owners who take their pets when traveling.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Listening Wind Self-catering se terugvoer

Thank you for the great review Elsabe. Hope to see you guys again in future.

Listening Wind Self-catering
Anonieme gas - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wesley D - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wesley D
Gesin met tieners

Awesome, awesome, awesome!

My family and myself needed a breakaway. Listening wind definitely was the best. The house has a tranquil feel to it. It was peaceful and we could really unwind and enjoy ourselves. Our host was amazing, welcomed us and really made an effort. Thank you so much.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Listening Wind Self-catering se terugvoer

Thanks for the wonderful review. We hope to host you again in future.

Listening Wind Self-catering
Christal A - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Christal A
Gesin met tieners

Dit was baie lekker en gerieflik.

Dit was net rustig en 'n lekker plek om weg te kom van die stad se gewoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jo-ann V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jo-ann V
Saam met vriende

Home away from home.

This was an amazing experience being with my friends. Everything in the house was accessible. The pool area was beautiful for the love pictures we took. We recommended a few people to book. Will definitely book again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Listening Wind Self-catering se terugvoer

Thank you Jo-ann, hope to see you soon again.

Listening Wind Self-catering
Nellis L - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nellis L
Saam met vriende

Heerlik gekuier, sal definitief weer gaan.

Die huis het regtig baie karakter, heerlike braaikamer, ons het almal lekker gekuier. Pragtige groot tuin, my beagle kon sy bene goed rek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chelsea V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chelsea V
Saam met vriende

Peaceful, relaxing, rejuvenating.

My friends and I needed a place to just relax and escape all the stress of daily life at home. The website had the perfect locations in peaceful areas that helped us escape the pressures of stress in our lives. We had an amazing time in each other's company and would definitely return if the chance arises.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amber K - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Amber K
Gesin met tieners

My stay at Listening Wind Self-catering was truly amazing.

We had such a blast of a time. The house was so spacious and tranquil. The house had an amazing feel to it. Our host was so kind and friendly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 400
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Easy-weg 2159, Bettysbaai, Kleinmond, 7141, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 7
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3c7924b52c71f9d316dd13e513833188f45aca4e8f81cd6e4575adc9579d806d570f2e50c79d12c6af178f9038cb1c9f799f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag (plek vir 6) 45 5 1 5 2159 Easy Road Betty’s Bay 7141 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.3683386 18.8815378
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem