Beskrywing
Die tent het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n bad, toilet en wasbak. Dié tent gebruik sonkrag en 'n gasgeiser. Daar is 'n stoep en 'n buite-kombuis wat met 'n tweeplaatgasstoof, yskassie, eetgerei en breekware toegerus is. Die stoep het 'n tafel en stoele en daar is 'n braai-area 'n paar meter van die tent af.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Tentverblyf
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die tent bied slaapplek aan 4 gaste en het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Dié tent gebruik sonkrag en 'n gasgeiser. Daar is 'n stoep en 'n buite-kombuis wat met 'n tweeplaatgasstoof, yskassie, eetgerei en breekware toegerus is. Die stoep het 'n tafel en stoele en daar is 'n braai-area 'n paar meter van die tent af.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Tentverblyf
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Groenfontein, R33, Vaalwater, 0530, Limpopo
Sien kaart- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang