Little Brak Beach House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Klein-Brak Gastehuis lê in Klein-Brakrivier, 'n kusdorpie aan die rand van Mosselbaai. Die gastehuis is stapafstand (200 m) vanaf die hoofswemstrand en riviermond en kyk oor die heuwels en oulike dorpie uit.

Daar is 5 en suite-dubbelkamers met TV's, sekere DStv-kanale en gratis WiFi. Haardroërs is op versoek beskikbaar. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike selfsorgkombuis, braaigeriewe en veilige parkeerplek.

Gewilde doendinge in die omgewing sluit wildritte by Botlierskop Privaat Wildreservaat, goeie restaurante en Klein-Brak se strand en riviermonding, wat gewild is vir visvang en ander watersporte soos swem, branderplankry, kanovaart, haaihokduik en skubaduik in.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Begeleide Wildritte as Ekstra
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Little Brak Beach House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R600 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false