Little Carthage

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Little Carthage is in die Ndlovumzi Natuurreservaat, Limpopo, wat welbekend is vir sy wild en pragtige natuurskoon.

Verblyf word in 2 slaapkamers gebied wat slaapplek vir 6 gaste het. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens en die tweede kamer het 'n koningingrootte-bed. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Die oopplan-kombuis is toegerus emt 'n yskas-vrieskas, gassoond en -stoof, mikrogolf, eetgerei en breekware.

Gaste moet asb. probeer om nog terwyl dit lig is by die verblyf te kom, aangesien daar 'n grondpad van 8 km lank is en 'n bospad van 3,5 km is wat hulle moet ry. Gaste het nie 'n 4x4 nodig nie, maar voertuie moet baie lae grondvryhoogte sal dalk moeilik ry in dié area. 'n Bewaringsfooi van R100 word per motor gehef en is geldig vir 7 dae. Goed gemanierde troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word.

Geriewe en doendinge op die perseel sluit voëlkyk, braaigeriewe, swem en wildkyk in.

Slaapplek

'n Bespreking by Little Carthage sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 4 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Wildkyk
  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant

Ekstras

  •  Tee en Koffie Skinkbord

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Waaier
  •  Klein Kombuis

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Little Carthage gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 450 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za