Little Eden

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Little Eden bied gerieflike B&B-verblyf in Gansbaai. Dié perseel kyk oor Walkerbaai uit en bied lieflike see-uitsigte. Die bed en ontbyt is ideaal vir sake- en plesierreisigers.

Daar is 2 dubbelgastekamers wat elk ’n privaat badkamer en klerekas het. Ontbyt word elke dag in die eetarea bedien en gaste kan kies tussen ’n volledige Engelse ontbyt of Kontinentale ontbyt. Die B&B bied ook ’n tee- en koffiestasie en gemeenskaplike TV-area, asook gratis WiFi, parkeerplek en braaigeriewe. Gaste kan skemerkelkies op die dek geniet terwyl hulle oor die see uitkyk.

Die perseel is 2,9 km vanaf die hawe asook restaurante en winkels. Gaste kan die Penguin Sanctuary en natuurreservate besoek, of langs die strand gaan stap.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Italiaans

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Little Eden gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 600 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false