Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Little Farm Cottage

  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jeppes Reef-weg R570, Marulha Landgoed, Hectorspruit, 1330, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 700 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Little Farm Cottage is op 'n werkende vrugte- en suikerrietplaas geleë en is net 'n kort entjie se ry van Buffelspoort en Hectorspruit af. Dié plaas is ideaal vir vakansiegangers wat op soek is na 'n rustige wegbreek en is ook die ideale oorslaapplek vir reisigers op pad na die Kruger Nasionale Park of Mozambiek.

Dié plaaskothuis het 2 slaapkamers, 'n badkamer en 'n oopplan-leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort.

Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg en het 'n yskas-vrieskas, ketel, broodrooster, mikrogolfoond, 'n klein oond en 'n tweeplaatstoof. Die leefarea het lugversorging, gemaklike sitplek en 'n TV met DStv en die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6. Die kothuis lei na 'n beskutte patio met ingeboude braaigeriewe, gemaklike sitplek en 'n etenstafel.

Daar is 'n aantal natuurresevate, wildplase en natuurlike besienswaardighede vir gaste om te verken in die area.

Slaapplek

’n Bespreking by Little Farm Cottage sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • DVD-speler
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 18 resensies vir Little Farm Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Cheréne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Jaar gelys 6

Ligging

  • Jeppes Reef-weg R570, Marulha Landgoed, Hectorspruit, 1330, Mpumalanga
  • Gaste dink Little Farm Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Wild Frontier
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jeppes Reef-weg R570, Marulha Landgoed, Hectorspruit, 1330, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc829413654e33dd704cd7681eee9c277f621e85d290d21a4bb6fa0811811908ffe6bc0b06d47c7ecc6405c33357ef6d5fb63?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag, vir 4 mense 18 5 1 5 Jeppes Reef Road R570 Marulha Landgoed 1330 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.615839667822 31.581834684207
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem