Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Little Farm Flat
-
Tariewe wat vertoon word is op 'n selfsorgbasis.
Melk, tee, koffie, beskuit, neute en vars eiers van ons hoenders is ingesluit - King Room Suite
-
Tariewe wat vertoon word is op 'n selfsorgbasis.
Melk, tee, koffie, beskuit, neute en vars eiers van ons hoenders is ingesluit.
Huisreëls
Let asb. daarop dat die eienaar 3 honde en 50 vrylopende hoenders het wat op die perseel woon.
Die verblyf word met 'n 3 km-sandpad bereik en dit is vir alle voertuie geskik.
Gaste het toegang tot die tuin, swembad en buitemeubels. Daar is ook gasbraaigeriewe.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
16 Wineacres Drive, Raithby, 7139, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 5 gaste
- Geen kinders onder 16
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang