LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Little Farmyard Bungalows | LekkeSlaap
+46

Little Farmyard Bungalows

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 13 resensies vir Little Farmyard Bungalows
Netheid
4.2/5
Diens
4.2/5
Ligging
3.7/5
Veiligheid
3.8/5
Waarde vir geld
3.8/5
Rencia W - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Rencia W
Gesin met klein kinders

Baie skoon en netjiese plek.

Plekkie is rêrig baie netjies, net jammer vir badkamer wat nie rêrig privaat is. Voel of jy kuier saam met almal terwyl op toilet. Geen privaatheid in badkamer.

Michelle M - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Michelle M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kind and caring host.

We should have asked for a non smoking room as we had tobacco odour from previous occupant. We were very cold ─ not enough warm blankets. Improvement needed to accommodate cold months.

Rowan B - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rowan B
Enkelreisiger

Fantastic hosts.

Rooms very comfortable and large. Hosts were very accommodating. Beautiful - if stark - landscape. Perfect for birding.

Elsa V - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsa V
Gesin met tieners

Heerlik.

Ek is baie tevrede, my kinders het die perde geniet en die gasheer was ongelooflik gasvry en het ons die heeltyd welkom laat voel. Ons is soos vriende, i.p.v. vreemdelinge, ontvang en behandel.

Iain H - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Iain H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Not Good! Value for money.

I could not recommend this accommodation to a friend.

Robert K - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert K

Lekker.

Alles wat nodig was, ruim, netjies en skoon.

Aubrey G - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Aubrey G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige omgewing.

Ons verblyf was baie aangenaam. David was baie behulpsaam en het ons vriendelik ontvang. Ons sal beslis weer hier tuisgaan, maar die keer saam vriende. Kan baie stil word.

Poena N - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Poena N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lief geword vir Little Farmyard Bungalows!

Die verblyf te Little Farmyard Bugalows het ons baie laat dink aan 'n plekkie in Nederland, die plaasatmosfeer en die uitsig op lande en berge. Ons verblyf daar: Netjies en skoon en rustig, net wat mens nodig het. Baie dankie aan Dawid en sy vrou vir jul vriendelikheid en sorg.

Little Farmyard Bungalows's terugvoer

Thank you. It was a pleasure to have you and thank you for coming to the Little Farmyard

Little Farmyard Bungalows
Ria C - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Ria C
Saam met vriende

Ons verblyf was teleurstellend. Die mense is baie gaaf en behulpsaam, maar ek sal nie dink hierdie verblyf is ideaal nie.

Die beddens is gemaklik, maar ek was teleurgesteld met die badkamer. Die hele ding is oopplan, so daar is nie 'n volle muur gebou om die badkamer nie, dit is net half afgeskort met 'n oop muur tussen die kamer en die badkamer en ook glad nie 'n deur voor die badkamer nie, so aangesien 'n mens met ander familie deel (ons was drie mense), is jou badkamer episode glad nie privaat nie. Daar is 4 beddens in die kamer, so 'n hele paar mense kan daar bly, maar dan word elke geluid uit die badkamer ook gedeel. Jammer, maar ek dink dit moet opgegradeer word. Dalk 'n volle muur bou en 'n deur insit. Verder kan mens ook glad nie slaap op hierdie perseel nie, want die eienaar het omtrent 7 honde op die erf reg langsaan die verhuurde eenhede en hulle blaf heel aand vir die beweeglikhede in die buurt. Ek dink dit is onvanpas.

Elmarie O - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elmarie O

Rustige blyplek in Wakkerstroom.

Ons het baie lekker tuisgegaan by Little farmyard bungalows. Die verblyf is skoon en netjies en die eienaar bied goeie klantediens.

Rupert B - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rupert B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Ons het net vir aand deurgekom vir 'n troue. David was baie akkommoderend en vriendelik. Ons het die plek ook vinnig gekry, dankie aan sy beskrywing voor die tyd. Sal weer by Little Farmyard Bungalows bly.

Little Farmyard Bungalows's terugvoer

Thank you for your feedback. We are always trying to improve.

Little Farmyard Bungalows
Erna R - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erna R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Voldoende vir ons behoeftes.

Ons was daar vir die Wakkerstroom Kunstefees. Die verblyf was na genoeg aan die dorp, maar in 'n plaasatmosfeer. Ons is hartlik ontvang en het lekker gebly.

Little Farmyard Bungalows's terugvoer

Thank you, it was a pleasure having you here.

Little Farmyard Bungalows
Jaco K - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco K
Gesin met tieners

Die eienaar is baie hulpvaardig. Dit is 'n stil omgewing. Die kamers is baie netjies.

Sien sterre.

Little Farmyard Bungalows's terugvoer

Thank you, we are working on improvements to the units.

Little Farmyard Bungalows
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Joubertstraat 481, Wakkerstroom, 2480, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7rc9uSGGZDPuzY6FBQuvhSzV6BL5CBNLLsrZYIRueFVAyixv2h?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (vir 2 persone) 13 5 1 4 481 Joubert Street Wakkerstroom 2480 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -27.373845 30.131991
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!