Little Fields Country House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Little Fields Country House is in die buitewyke van Hilton en Howick geleë en bied ’n rustige wegbreek.

Verblyf word in die Country House en ’n selfsorgwoonstel aangebied. Die eenhede kan saam of apart bespreek word en kan tot en met 10 gaste akkomodeer. As die eenhede apart bespreek word kan dit onderskeidelik 8 en 4 gaste akkomodeer. Die Fern Forest Cottage is ook beskikbaar en het 2 en suite-slaapkamers wat ’n ontbytkamer deel, sowel as die Little Loft Cottage, ’n dubbelverdieping eenheid wat slaapplek bied aan 5 gaste.

Verskeie ontbyt-opsies kan op versoek vir gaste gereël word. Die gastehuis het ook ’n goed toegeruste gemeenskaplike kombuis. Verder is daar ’n sitkamer met 'n kaggel. Die huise word skoongemaak.

Little Fields Country House is ideaal geleë, slegs ’n paar minute vanaf die N3-hoofweg en aan die begin van die Midlands Meander-roete, naby skole en trou-venues.

Die gastehuis is ook net 10 minute se ry vanaf 'n hele rits winkels en restaurante.

Kenmerke

  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Little Fields Country House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 080 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false