Beskrywing
Die kothuis het 2 slaapkamers, een met 'n dubbelbed en die tweede met 2 enkelbeddens, 'n sitkamer met volledige DStv en 'n klein selfsorg-kombuisie met 'n mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Dit het lugversorging, sowel as waaiers en 'n verwarmer. Daar is 'n badkamer met 'n bad en stort, braaigeriewe en veilige parkering agter hekke met 'n alarmstelsel.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis met verhit-en-eet-geriewe. Die geriewe sluit 'n mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe in.
Huisreëls
Troeteldier-reëls:
Honde word slegs in die winter tussen Mei en Oktober toegelaat.
Dit beloop 'n fooi van R100 per hond, kat of enige ander dier.
Dit moet in kontant betaal word met aankoms.
Gaste moet asb. hul eie hondebedjies saambring. Diere word nie op die beddegoed toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
38 Donkin Street, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang