Little House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Little House is in die hartjie van die Constantia-vallei geleë en bied volledig toegeruste selfsorg-solderwoonstel en 'n tweede ruim kamer in die hoofhuis met 'n privaat ingang.

Die solderkamer het 'n oopplan-sitkamer en kombuisarea wat lei na 'n aparte slaapkamer en badkamerarea. Daar is ook 'n lieflike houtdek wat bereikbaar is van die sitkamer af waar jy kan luister hoe die voëltjies sing en die eekhorings in die bome ritsel. Die uitsig is ook pragtig.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n ketel, broodrooster, mikrogolfoond, oond en yskas. Ontbyt word bedien op versoek.

Die tuinkamer het 'n private ingang van die stoep af. Daar is 'n pragtige tuin met beeldskone berguitsigte. Daar is tee- en koffiegeriewe en satelliet-TV. Daar is 'n mooi, ruim en suite-badkamer met 'n toilet, wasbak, bad en stort.

Daar is aparte parkeerplek van die straat af agter elektriese hekke. Little House is beskikbaar vir vakansies, korter verblyf op versoek, en ontbyt as opsioneel ingesluit. Die woonstel word daagliks behalwe op 'n Sondag skoongemaak.

Die Constantia-vallei is 'n luisterryke bewarea. Dit is die geboorteplek van die Suid-Afrikaanse wynbedryf en die antieke wingerde, boomryke woude en luukse huise is die ideale plek vir 'n onvergeetlike vakansie.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Little House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R600 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false