Little Karoo Dream

Voeg by Gunstelinge

 

Winteraanbod 33 % af

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 vir verblyf wat 3 nagte of langer is. Geldig vanaf 22 Jul 2019 tot 31 Aug 2019.

Beskrywing

Little Karoo Dream is 'n nuwe selfsorghuis wat in die heuwels van die klein dorpie Barrydale skuil.

Die huis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Elektriese komberse word voorsien. Die badkamer het 'n hoekbad, stort, toilet en 'n wasbak. Elke slaapkamer het 'n plafonwaaier.

Die kombuis is is goed toegerus om maaltye voor te berei en het 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, ketel, rooster, eetgerei en breekware. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 4. Die knus sitkamer het 'n Dovre-kaggel en die leefarea lei na 'n balkon.

Vegetariese maaltye kan op versoek afgelewer word.

Gaste kan 'n holistiese vollyfmassering met olies en warm klippe.

Slaapplek

'n Bespreking by Little Karoo Dream sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Spa-behandelinge
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Masseer- en Skoonheidsterapie
  •  Selfsorg
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Verekombers
  •  Elektriese kombers
  •  Waaier
  •  Kaggel
  •  Sitkamer

Maaltye Aangebied

  •  Aandete Op Versoek
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Little Karoo Dream gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 200 R800 per nag (plek vir 4)

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 vir verblyf wat 3 nagte of langer is. Geldig vanaf 22 Jul 2019 tot 31 Aug 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]