Clarens Akkommodasie by Little Lammas | LekkeSlaap
+25

Little Lammas

6 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Doloriet Plaas, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 600 per nag (vir 4 persone)

Beskrywing

Little Lammas is op 'n plaas buite Clarens langs die Bokspoort Perdeplaas geleë en bied gehalteverblyf in 'n rustige omgewing. Die verblyf is naby verskeie doendinge en besienswaardighede in die omtrek.

Die kothuis beskik oor 2 slaapkamers en het slaapplek vir 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak en daar is is aparte gastetoilet. Albei slaapkamers het paneelverwarmers en linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas, koffie- en teemaakgeriewe, eetgerei en breekware.

Die sitarea het oorgenoeg sitplek en 'n kaggel. Die eerste sak hout word voorsien, daarna moet gaste hul eie hout koop.

Daar is 'n rusbank in die sonkamer wat gebruik kan word as 'n ekstra slaapplek vir 'n kind of 'n tiener, maar gaste moet dan net hul eie beddegoed voorsien. Die sitarea het 'n TV met volledige DStv.

Daar is 'n Weber-braai wat gaste kan gebruik en klein honde word toegalaat indien dit vooraf gereël word.

Die perseel het 'n dam waar gaste kan visvang op 'n vang-en-vrylaat-basis. Die buurplaas bied ook perdry.

Slaapplek

’n Bespreking by Little Lammas sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 6 resensies vir Little Lammas
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Doloriet Plaas, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink Little Lammas het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 600
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R1 600
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Doloriet Plaas, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAApzT489IuGbTxWICqt7K15kIPiDaQXeQZ5V27oxtXI7M54myfZI?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 600  per nag (vir 4 persone) 6 5 1 5 Doloriet Farm Clarens 9707 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -28.541637 28.472039
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za