Little Lotta Cottage

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Little Lotta Cottage is in Caledon, in die hartjie van die Overberg geleë. Dit is ideaal vir besoekers wat die omgewing wil verken of net 'n bietjie wil ontspan. Ons bied aangename verblyf vir oordeelkundige reisigers, net 'n uur se ry van Kaapstad af.

Little Lotta Cottage bied 3 selfsorgkothuise en elke kothuis het gemaklike beddens, 'n sitarea, kombuis, DStv, tee- en koffiemaakgeriewe, en privaat badkamer met 'n stort en bad.

Geriewe op die perseel sluit 'n swembad, WiFi en braai-areas in. Ontbyt is op versoek in die week beskikbaar, mits vooraf gereël.

Little Lotta Cottage is net 300 m van Caledon Casino, Hotel en Spa af. So gaste word bederf met ons gasvryheid en kan hulself nog verder bederf by die spa met sy warmwaterbron - gaan gerus vir 'n massering, 'n manikuur of besoek die casino. Ontwaak soggens in die vars plattelandse lug, hou 'n piekniek of gaan stap in die botaniese tuine.

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gratis WiFi

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Little Lotta Cottage gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R960 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false