Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Little Milton

Gastehuis
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: D682 langs die R103, Nr. 10, Rosetta, 3301, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Little Milton is in die pragtige KwaZulu-Natalse Middellande en bied rustige verblyf in ’n mooi omgewing. Die plaaslike area bied verskeie kunswinkels, natuurreservate en interessante besienswaardighede.

Gerieflike B&B-verblyf word in smaakvol versierde slaapkamers gebied. Elke kamer het ’n platskerm-TV, ’n yskassie, ondervloerse verhitting en elektriese komberse vir koue aande. Die selfsorgkothuise is in ’n pragtige tuin. Daar is ’n kaggel, ’n TV-sitkamer, draagbare braaigeriewe en ’n kombuis.

Daar is ook DStv, gratis WiFi en parkeerplek.

Die eiendom het ’n foreldam, ’n swembad en daar is ’n verskeidenheid voëls, eende en ganse.

Daar is ’n verskeidenheid restaurante in die omtrek.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 3 resensies vir Little Milton
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • D682 langs die R103, Nr. 10, Rosetta, 3301, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Little Milton het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: D682 langs die R103, Nr. 10, Rosetta, 3301, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA197f1b0d4fa642233d087da5c1f35c0458e22446ce092ac41b1aa48198f05ff99409b56aef2e7502eed47a161e8c0e377636?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 D682 off R103 Nr10 3301 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -29.323119723655 29.979441568123