Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Three Oaks accommodation

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Elaine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 18 resensies vir Three Oaks accommodation
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5
Henk L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henk L

Fantasties. Baie privaat. Stortdruk was wonderlik. Braai geriewe het tot 'n rooster.

Die verblyf was regtig wonderlik. Die eienaar was daar met die incheck. Ook seker gemaak ons kry die gastehuis omdat ons na twee die middag nog nie daar was nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Three Oaks accommodation se terugvoer

Thank you so much for your review, Henk Louwrens. It was great getting a chance to chat and finding out a little about you. Your friendly and kind nature made it a pleasure to host you. I hope we get to see you again in the future.

Three Oaks accommodation
Zanne S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zanne S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties lekker.

Three Oaks is 'n juweel. Elaine het ons baie tuis laat voel en lekker gesels. Die detail in die kothuis is pragtig. Sal definitief weer daar wil oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Three Oaks accommodation se terugvoer

Baie dankie, Zanne. Ek sien uit daarna om jou weer aan te bied en weer lekker kuier.

Three Oaks accommodation
Maureen J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maureen J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable stay.

The unit was comfortable and well-equipped.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jurina V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jurina V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vir pragtig, veilige akkommodasie in Hopefield, kies Three Oaks!

Wat 'n pragtige cottage. Die dekor is stunning, veral die badkamer, en die eenheid het alles wat jy sou nodig hê vir 'n lekker wegbreek na Hopefield. Ons was vriendelik verwelkom en die gasvrou was gedurig in kontak. Sal vir seker Three Oaks aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Three Oaks accommodation se terugvoer

Thank you so much for your review. I really appreciate you taking the time to do so. Hopefully, see you again in the future

Three Oaks accommodation
Edgar S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Edgar S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Worth every penny.

It was really peaceful. We thoroughly enjoyed ourselves. It can do better with a cupboard for clothing, though.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Three Oaks accommodation se terugvoer

Edgar, please accept my apologies for only responding to your review now. Somehow, life just flew by without me taking the time to thank you and acknowledge your feedback. I appreciate your thoughts on cupboard space and will see what can be done, but also I'm very aware of taking away from the look of the place and the availability of space to move. I hope your year has gotten off to a good start.

Three Oaks accommodation
Leona T - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Leona T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Maak Hopefield 'n plek om te bly - mal oor die Weskus!

Ons het heerlik gekuier. Three Oaks is goed gepas vir een of twee aande se verblyf. Fantasties netjies en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Three Oaks accommodation se terugvoer

Leona, please forgive me for only responding now - somehow December flew by and then life carried on. If you have any suggestions as to what could have been done to improve your rating, I would appreciate hearing from you. Kind regards

Three Oaks accommodation
Ester H - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ester H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, privaat en veilig.

Die eenheid is baie goed toegerus met alles wat nodig is, netjies en skoon. Die dekor is smaakvol en uniek. Daar is veilige parkering vir die motor agter 'n elektriese skuifhek en 'n privaat buitebraai. Die gasvrou is baie vriendelik en het ons vir 'n toer deur Hopefield geneem - dit was spesiaal. Ons het lekker gekuier en sal weer van die dienste gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Three Oaks accommodation se terugvoer

Thank you for taking the time to leave a review. It was an absolute pleasure showing you around our little town, I hope you manage to find your CTN retirement nest and pop by here for a visit again in the future.

Three Oaks accommodation
Diane D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Diane D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Elaine is an excellent host, the accommadation is comfortable, interesting, eclectic decor and close to the town. Recommended.

We enjoyed our stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Three Oaks accommodation se terugvoer

Hi Diane, Thank you for those kind words and for taking the time to leave a review. Hopefully next year you can get away from work a little earlier to see more of the Fynbos.

Elaine

Three Oaks accommodation
Liesl A - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesl A
Enkelreisiger

Absolutely tranquil and perfect.

A stunning tranquil hidden gem for a getaway. I loved the privacy it offered with a cosy cottage equipped for my needs. With my daughter's matric farewell, Elaine had her garden cleared already for the beautiful photoshoot. One of the workers even picked lilies to decorate the swing to add to this special occasion. This space is also perfect for a retreat for some good R&R. Well-prepped for load-shedding. The bed is very comfortable which helps for the much-needed sleep. Thank you for a home away from home without breaking the bank.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Three Oaks accommodation se terugvoer

Thank you for that awesome review. It was an absolute pleasure having your daughter take her matric dance pics in the garden - she looked beautiful and we were only happy to oblige giving her the backdrop to her pics. Looking forward to your next visit

Three Oaks accommodation
Lizelle C - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle C
Besigheidsreis

Fantastic.

The space was comfortable and everything was well planned and thoughtful in the space.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter W - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil, netjies, skoon. Baie mooi plek.

Verblyf is baie lekker met 'n privaat braaiplek by die eenheid. Eenheid is baie mooi gedoen, als wat jy nodig het vir 'n lekker wegbreek uit die stad. Sal blyplek aanbeveel aan enige iemand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Three Oaks accommodation se terugvoer

Baie dankie vir u vriendelike woorde. ons sien uit daarna om u weer aan te bied

Three Oaks accommodation
Ronel B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Smaakvol en rustige kothuis.

Regtig niks kortgekom tydens ons 3 dae verblyf nie. Die eienares is baie vriendelik en behulpsaam. Sy gaan uit haar pad uit om jou verblyf aangenaam en sorgvry te maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Three Oaks accommodation se terugvoer

Baie Dankie Ronel.
Dit was wonderlik om jou te ontmoet en ek sien uit daarna om julle weer te sien.

Three Oaks accommodation
Ronel M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel M

Tranquil, clean and relaxing cottage.

Elaine is such a lovely, warm-hearted person and the cottage is perfect in every way possible. There is everything you would possibly need for your stay. The cottage is absolutely clean and comfortable and because we went in Winter, there are ample blankets, electric blankets, etc. to keep warm. Would definitely recommend Little Oak Cottage and can't wait for our next visit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Three Oaks accommodation se terugvoer

Dear Sandy, Thank you so much for your kind review and taking the time to post this. Look forward to hosting you again, maybe a summer trip next time to sit outside on our warm evenings having a great braai. Wishing you well and thank you once again.

Three Oaks accommodation
Johan M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam en rustig, gasvrou vriendelik en behulpsaam.

Was baie lekker. Bed slaap baie lekker en is ook privaat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Three Oaks accommodation se terugvoer

Baie dankie.
Ek sien uit daarna om julle weer te huisves.

Three Oaks accommodation
Tracy L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracy L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Our farm cottage.

It really felt as if it was our own little farm cottage. There was a glitch with our booking but we ended up happier as we were fully accommodated with all our needs and more. We were lovingly welcomed by Elaine, the hostess, and she went way and beyond making us feel like family and being home. It was our first Easter weekend not being with our family but we gained a new member. The place is well maintained and my hubby loved the boma. It was a nice experience waking up to the gaggle of geese. The inside decor is exquisitely put together by blending the use of modern and upcycled material. We definitely be planning a stay at the Little Oak Cottage in winter.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Three Oaks accommodation se terugvoer

It was great hosting you, and, as the saying goes, "all things turn out as they should", so the last-minute room change gave us a chance to get to know each other and for you to enjoy a different experience on the property. Looking forward to your next visit.

Three Oaks accommodation
Gabriel F - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gabriel F
Gesin met klein kinders

Peaceful and relaxing.

Overall we enjoyed our stay at Little Oak. Elaine is very warm, friendly and helpful. She left us in peace unless she needed to inform us of something and just checked in every few days. My wife especially liked that the kitchen had everything we needed. A welcome addition would be a pool and a carport as Hopefield can get quite hot.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Three Oaks accommodation se terugvoer

Thank you so much for taking the time to give a review. The pool is definitely on my list to add as a future project for the cottage, haven't thought about a carport because I am worried about it being too closed in but will give it some thought. Thank you for the suggestion and hopefully see you guys again in the future.

Three Oaks accommodation
Charmain S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Charmain S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Huisie so na aan my hart.

Rustig en veilig, lekker huisie weg van die huis. Sal definitief weer kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Three Oaks accommodation se terugvoer

Thank you, we look forward to seeing you again.

Three Oaks accommodation
Hein R - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hein R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gewees, dankie.

Baie aangename eienaars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Three Oaks accommodation se terugvoer

Thank you so much for your comments. Looking forward to hosting you again sometime.

Three Oaks accommodation
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tuinstraat 64, Hopefield, 7355, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8594075112719377e92ab457f64989fa6542bb1ccfc9a1c747864b8dd53c27741bb1d02b5e3584a95fd6a63296c6897e5ad9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 18 5 1 5 64 Garden Street Hopefield 7355 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.057302376578 18.344313430411
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem