Little Piece of Heaven

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Little Piece of Heaven is ’n pragtige dubbelverdieping selfsorg-houthuis in ’n omheinde natuurreservaat met ’n pragtige meer-uitsig en net ’n kort entjie van die strand af.

Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en het 3 slaapkamers, 2 badkamers en ’n kombuis, eetarea en leefarea. Die eerste en tweede slaapkamer het elk ’n koningingrootte-bed en die derde kamer het ’n dubbelstapelbed. 2 van die kamers het deure wat na ’n balkon met ’n pragtige uitsig lei.

Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg met ’n stoof en oond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en ander klein toebehore. Die sit- en eetarea het skuifdeure wat na ’n stoep en tuin met draagbare braaigeriewe ? ideaal om te ontspan en die uitsig te geniet. Aan die agterkant van die huis is daar ’n ingeboude braai-area in die skadu, ideaal vir familie-kuiers. Die binnebraai is ongelukkig nie tans beskikbaar nie. Daar is DStv.

Die sekuriteitskompleks het ’n klubhuis met ’n speelarea en klimraam vir kinders, ’n gemeenskaplike swembad en tennisbane.

Slaapplek

'n Bespreking by Little Piece of Heaven sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Stapelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Bad
  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Kluis

Parkeerplek

  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Little Piece Of Heaven gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 000 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false