Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Little Rock Guest House

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ettiene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 40

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 40 resensies vir Little Rock Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
David R - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
David R
Enkelreisiger

Very good.

Very good, enjoyed the stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susette L - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susette L
Enkelreisiger

Vriendelike personeel. Heerlike ontbyt.

Pragtige gastehuis. Mooiste uitsig oor die see.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Little Rock Guest House se terugvoer

Susette, baie dankie vir die positiewe terugvoering. Dit was 'n plesier om jou gasvrou te wees.

Little Rock Guest House
Annaschka H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annaschka H
Gesin met tieners

Heerlik!

Kon vir niks beter vra nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Little Rock Guest House se terugvoer

Hi Annaschka

Baie dankie vir die positiewe terugvoering.
Dit was voorwaar 'n plesier om jou as gas te hê.
Hoop ons sien weer in die toekoms.

Marlene

Little Rock Guest House
Grazyna K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Grazyna K
Saam met eggenoot / lewensmaat

We enjoyed our time at Little Rock Guest House and we definitely will be back.

We had a very nice time. Our room was very clean, comfortable with a beautiful view. Breakfast was very good. We had delicious omelettes. The staff was very professional and helpful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Little Rock Guest House se terugvoer

Hi Grazyna
Thank you for the positive feedback.
It was a pleasure to be your host.
Hope we see you again.
Regards
Marlene

Little Rock Guest House
Hilda L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hilda L
Enkelreisiger

Lovely.

Really love. The manageress was amazing, and so was the staff. Quiet and safe. Thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Little Rock Guest House se terugvoer

Hi Hilda

Thank you for the positive feedback.
It was only a pleasure to be your host.
Regards
Marlene

Little Rock Guest House
David F - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect, could not ask for more, thank you!

See stars.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Little Rock Guest House se terugvoer

Thank you for the positive feedback.
Glad you enjoyed your stay at Little Rock.
Regards
Marlene

Little Rock Guest House
Daniel B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Daniel B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam.

Baie aangenaam sou ek sê.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Little Rock Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoering, bly julle het julle kuiertjie by Little Rock geniet. Hoop ons sien in die toekoms weer.

Little Rock Guest House
Andries S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik.

Werklik uitstekend!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Little Rock Guest House se terugvoer

Andries, baie dankie vir die positiewe terugvoering. Hoop ons sien mekaar in die nabye toekoms. Groete, Marlene

Little Rock Guest House
Marilise V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilise V
Gesin met tieners

Gerieflik, ongelooflike uitsig. Kan Little Rock aanbeveel.

Gerieflik met ongelooflike uitsig. Sal beslis weer daar bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amanda S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons was by 5 verskillende plekke die vakansie, en Little Rock Guest House was ons beste slaap. Tops. Diens was puik.

Nooit besef hoe 'n mooi plek Jongensfontein is nie. Wou in Stilbaai bly, maar so dankbaar ons het daar opgeëindig. Groot voorreg gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dr Michelle V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Dr Michelle V
Gesin met klein kinders

Pragtige uitsig, silwerskoon kamers, heerlike ontbyt en vriendelike personeel.

Ons het tot ons spyt net een aand daar bespreek. Sal definitief weer die plekkie besoek vir 'n paar aande. Die strand is loopafstand en die gety-swembad net om die draai. Heerlik vir kinders. Baie dankie vir 'n heerlike kuier en wonderlike gasvryheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pauline L - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pauline L

Uitstekend!

Uitstekende ligging met see-uitsig vanaf kamer. Baie vriendelike staff! Ontbyt was heerlik met 'n bonus van baie lekker self-help cappuccino's! Stapafstand na strand en 'n restaurant (Drie Pikkewyne).

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Harry L - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Harry L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik rustig en vriendelik.

Ons het weereens 'n wonderlike naweek by Little Rock Guest House gehad, met Marlene wat werklik uit haar pad gaan om ons gemaklik te laat voel en voorsien het in al ons behoeftes. Wonderlike see-uitsig, met die branders wat behoorlik hoorbaar is, en dan daai ontbyt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marlene K - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike plek met pragtige uitsig en uitstekende diens.

Marlene, die gasvrou was uitstekend. Vandat ons gearriveer het totdat ons hulle vertrek het was die diens uitstekend. Marlene het gereël dat ons kon braai en alles was vir ons uitgesit. Toe ons die volgende oggend wakker word, was alles weer opgeruim. Hulle opereer soos 'n geoliede masjien. Onbyt was ook heerlik. Baie dankie Marlene en span.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janelle U - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janelle U
Gesin met klein kinders

Goed gerus, lekker geëet en vriendelike mense.

Ons het die gesinskamer bespreek en betaal. Die kamer is aan die agterkant van die huis met min see-uitsig. Op die dag van aankoms het Marlene ons gratis opgradeer na 2 kamers bo wat na die see kyk. Dit was regtig baie gaaf gewees en ons het die tyd daar baie geniet met die mooiste see-uitsig. Die gastehuis het 'n heerlike braaikamer wat almal kan gebruik. Die braaikamer het lekker groot TV met sitkamerstel, groot aansittafel en yskas met vrieskas waar ons die 3 dae se vleis kon stoor. Die ontbyt was regtig heerlik, die koffiemasjien het ons baie geniet. Ons sal verseker weer terug gaan om so lekker te gaan rus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Albertus E - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albertus E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik. Uitstekende diens.

Gastehuis se uitsig is ongelooflik. Mense is uiters vriendelik en behulpsaam. Kamers is netjies en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Little Rock Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die mooi kompliment en positiewe terugvoer.

Kom kuier gerus weer.

Little Rock Guest House
David L - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Best of the best.

Best place ever. Friendly and al the staff want to help to make it better.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Russel M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Russel M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bespreking was uitstekend hanteer. Marlene het vir ons na-ure gewag en ons baie gasvry ontvang. en.

Die verblyf was baie netjies, net soos dit geadverteer is. Ontbyt was baie goed beplan en baie smaaklik met 'n uitstekende uitsig. Ons het heerlik gebly met die uitsig en klank van die see en sal beslis weer die gastehuis besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Little Rock Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die komplimente en positiewe terugvoering.

Kom kuier gerus weer by ons.

Little Rock Guest House
Steven W - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steven W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige uitsig, netjies en rustig.

Vriendelike ontvangs. Kon see hoor en lug so vars. Baie rustig en het nie een oomblik onveilig gevoel nie. Ontbyt was heerlik. Waarde vir geld. Sal graag weer daar wil oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Little Rock Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoering.
Kom kuier gerus weer vir ons.

Little Rock Guest House
Carl G - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carl G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende ligging en gasvrou.

Hou dit so! Sal weer daar oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christa S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Groot bederf.

Marlene is 'n juweel. Dankie Marlene. Ons het ons ontbyt en kuier baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sandra M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sandra M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike diens, gerieflik met pragtige ligging.

Ons sal graag terugkom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janine D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste plekkie!

Skoon, netjies, ruim, heerlike kos, mooitste uitsig en omgewing!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thomas M - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Thomas M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal weer daar oorbly,heerlik!

Ontbyt met eetkamer se oop vensters, voel of jy op die rotse eet. Goeie ervaring!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Harry L - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Harry L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very relaxing with the sound of the ocean.

We only stayed one night, and next time we will stay longer. Great and friendly service all around, very close to the sea.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karen S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen S

Absolute perfection, so comfortable, incredible location right on the beach, what luxury to fall asleep to the sound of the waves and wake up to that beautiful view.

Having own front entrance via patio a big plus, felt private and didn't have to disturb other guests. Would prefer more toilet privacy. We loved our stay, thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marie D - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese gastehuis met 'n uitstekende ligging.

Baie netjiese gastehuis. Die personeel doen 'n uitstekende werk en alles is absolute silwerskoon. Die braaikamer is 'n aangename verrassing. Baie dankie vir besondere lekker paar dae.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alida P - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese ligging, uitstekende diens, baie skoon en smaakvol. Hoogs aan te beveel.

Fantasties!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Madeli K - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeli K
Enkelreisiger

Fantastiese plek!

Baie goed ingerig, en pragtige see uitsigte! Vriendelike personeel en heerlike ontbyt!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris J - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris J
Saam met eggenoot / lewensmaat

A lovely B&B right by the sea.

Sadly we arrived a bit late to fully appreciate this small village and it was out of season. However we had a lovely room, it was well appointed and more than satisfied our needs. Great sea views from our room. The manager was more than helpful and breakfast in the morning was fresh and plentiful with great sea views too.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alet V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alet V
Gesin met tieners

Dit was heerlik om daar te bly.

Uitstekende ligging. Pragtige dekor. Vriendelike mense. Baie lekker ontbyt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Noelle V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Noelle V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike verblyf. Lekker gerus. Teenaan alles.

Definitief aanbeveling vir gesin of paartjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mona A - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mona A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wow!

Prentjiemooi op die strand akkommodasie. Personeel en diens was puik. Hoogs aanbeveelbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Little Rock Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die mooi terugvoering Mona. Ons is bly julle het dit geniet. Kom kuier gerus weer. Groete, Marlet Swart.

Little Rock Guest House
Malinda R - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Malinda R
Gesin met tieners

Sal dit vir die regte redes onthou.

Dit was ons eerste keer in Jongensfontein en ek sal enige tyd teruggaan na hierdie gastehuis toe. Uitstekende diens, vriendelik, hulpvaardig, bedagsaam, netjies. Dit het nie soos 'n gastehuis gevoel nie. Ons gaan weer terug!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Little Rock Guest House se terugvoer

Dankie vir die pragtige terugvoering Malinda. Ek is bly julle het dit geniet. As iemand weer wil terug gaan, spreek die kompliment vanself. Ons sien uit daarna om julle terug te verwelkom. Groete, Marlet Swart.

Little Rock Guest House
Penna O - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Penna O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Baie lekker gebly en gasvryheid geniet. Fantastiese uitsig, lekker ontbyt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Little Rock Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die teruvoering en komplimente. Ons is bly julle het dit geniet. Kom kuier gerus weer.

Little Rock Guest House
Johan B - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese plekkie gewees.

Kamers was baie netjies, en baie mooi uitgelê! Baie mooi uitsig en baie vriendelike mense. Soveel moeite gedoen vir my en my vrou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Little Rock Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering. Ons is bly julle het dit geniet. Kom kuier gerus weer.

Little Rock Guest House
Wilma S - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Sal Little Rock Guest House beslis weer gebruik. Vriendelike personeel, kamers was silwerskoon en pragtig. 'n Wenner! Julle kan trots wees op jul gastehuis. Sien weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Little Rock Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die goeie terugvoer en komplimente. Dis altyd lekker as gaste jou weer wil gebruik. Ons sien uit daarna om julle terug te verwelkom.

Little Rock Guest House
Danie L - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie L
Gesin met tieners

Lieflike see-uitsig vanuit kamers en eetsaal, met baie vriendelike gasvrou en personeel.

Modern, smaakvol en gerieflike kamers met alles wat jy nodig het om jou vakansie aangenaam te maak. En daarby besondere vriendelike en hulpvaardige personeel. Mooi see-uitsig en reg by die see. Ons sal gewis weer daar tuisgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Little Rock Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die mooi terugvoer en komplimente. Ons sal julle gerus weer by Little Rock wil sien.

Little Rock Guest House
Riana G - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi en so netjies.

Dit was heerlik om daar te vertoef. Alles is plek en netjies. Miskien kan hulle die warmwater-geyser bietjie laer stel. Dit is doodbrand warm water.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Little Rock Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die pragtige terugvoer. Die geyser is verstel. Kom kuier gerus weer by ons.

Little Rock Guest House
Mandie V - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mandie V
Enkelreisiger

Absoluut fantasties.

Wat 'n ongelooflike lekker oorslaap. Ek beveel Little Rock Guest House vir enige iemand aan. Skoon linne, pragtige dekor, lê en kyk die see van jou bed af en fantastiese diens! Heerlike "homie" gevoel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Little Rock Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die pragtige terugvoering en komplimente. Kom kuier gerus weer by ons.

Little Rock Guest House
Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandstraat 20, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAGzH1djeSKrKjJ5DRSY5hxubgTbVZQsTjFjaFAb41NKUr7BOqWu?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 40 5 1 5 20 Strand Street Jongensfontein 6675 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -34.427666610361 21.336854373016
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem