Beskrywing
Dié gastekamer is gesellig en pragtig versier met ’n dubbelbed en en suite-badkamer. Linne, handdoeke en toiletware word voorsien. Die kamer het ook ’n yskassie, mikrogolfoond, broodrooster, ketel en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ’n 32" platskerm-TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi. Die kamer het ’n privaat ingang en stoep met buitemeubels.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Kamer 2 is 'n sonnige en pragtig versierde kamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Linne, handdoeke en badkamergeriewe word voorsien. Die kamer beskik ook oor 'n yskassie, mikrogolfoond, broodrooster, ketel en tee- en koffiemaakgeriewe. Ander geriewe in die kamer sluit in 'n 55" platskerm-TV met geselekteerde DStv-kanale en gratis WiFi. Hierdie kamer het sy eie ingang en patio met buitemeubels en 'n draagbare braaiplek.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié pragtige, ruim selfsorg-eenheid het slaapplek vir 4 gaste. Die hoofslaapkamer het ’n koningingrootte-bed en ’n en suite-badkamer. Linne en handdoeke word voorsien. Die eenheid beskik oor ’n sit- en eetarea. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor oorgenoeg kasspasie, ’n yskas-vrieskas, oond, mikrogolfoond, broodrooster en ketel. Komplementêre tee- en koffiemaakgeriewe word voorsien. Die sitarea het 2 enkelbeddens, ’n slaapbank vir ’n ekstra kind, ’n 32" platskerm-TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi. Gaste het toegang tot ’n groot stoep met ’n bank wat sitplek vir 6 het, daar is ook ’n draagbare braai.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Little Rose House het 2 slaapkamers, 'n volledige badkamer, aparte toilet, kombuis, eetarea, en 'n sitkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 2 enkelbeddens in die tweede slaapkamer wat opgemaak kan word as 'n koninggrootte-bed op versoek. Linne en handdoeke word voorsien. Die smaakvolle woonkamer het 'n eetarea, 'n sitkamerstel, en 'n slaapbank. Dit is ook toegerus met 'n 32" platskerm-TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi. Die kombuis en die opwaskamer is ten volle toegerus vir selfsorg. Daar is oorgenoeg kasruimte, 'n wasmasjien, en 'n yskas-vrieskas, oond, mikrogolf, ketel, en 'n broodrooster. Komplimentêre koffie- en teemaakgeriewe word voorsien. Buite is daar 'n groot patio langs die sitkamer en die hoofslaapkamer. Die patio het 'n bankie met sitplek vir 6 en braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Kinderstapelbed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Badkamer
Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid het ’n ruim, oopplan-uitleg en is ideaal vir ’n gesin van 4, asook paartjies en sakereisigers wat op soek is na privaatheid en ruimte om te ontspan. Die eenheid beskik oor ’n koningingrootte-bed, stapelbedstel, en ’n en suite-badkamer met ’n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Daar is ’n sitarea met ’n 32" platskerm-TV met sekere DStv-kanale, en gratis WiFi. Die kombuisie is volledig toegerus vir selfsorg met ’n yskas-vrieskas, tweeplaatstofie, elektriese braaipan, broodrooster en ketel. Komplementêre tee- en koffiemaakgeriewe word voorsien. Gaste het toegang tot ’n agterplaas met ’n bank wat sitplek vir 4 het, asook draagbare braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
1 x Stapelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
11 Walter Road, Charlo, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 18 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang