Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Little Sister's Accommodation

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 39 resensies vir Little Sister's Accommodation
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Tebogo N - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tebogo N
Gesin met klein kinders

Great.

It was wonderful and very great.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Antonette D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Antonette D
Gesin met tieners

Was baie lekker, oulik, redelik ruim.

Oulike plekkie, stap afstand van rivier en naby die aktiwiteite soos die sandboarding en kano-ritte wat ons gaan doen het, asook Addo olifantpark. Was redelik rustig oor Oujaar wat `n bonus was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karelize B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karelize B
Gesin met tieners

Baie rustig en ontspanne.

Yolandi kry 10 uit 10 vir vriendelikheid en gasvryheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Little Sister's Accommodation se terugvoer

Baie dankie dat jul by Little Sisters gebly het. Julle is baie aangename mense was heerlik om jul hier te he.

Alles wat mooi is vjr 2022.

Little Sister's Accommodation
Johannes D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes D
Gesin met tieners

Baie dankie Yolandi vir 'n heerlike kuier.

Pragtige skoon eenheid met ideale gasvrou (Yolandi).

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Claudi D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claudi D
Gesin met klein kinders

Heerlike oornagakkommodasie.

Yolandi is 'n baie goeie gasvrou wat vroegtydig reëlings kommunikeer en ons vriendelik ontvang het. Die huisie was gerieflik, skoon en het als wat ons nodig gehad het. Dis geleë binne 'n sekuriteitsarea en parkering is veilig agter toesluithekke. Ons kan Little Sister's met graagte aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rudi T - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudi T
Saam met vriende

Awesome

Wil definitely visit there again very soon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johannes V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes V
Gesin met tieners

Die eenheid is baie goed toegerus en ons het ons verblyf baie geniet.

Die ligging is baie goed as jy die Addo Olifantpark wil besoek. Dankie Little Sister's vir 'n lekker ervaring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Little Sister's Accommodation se terugvoer

Baie dankie vir jul ondersteuning. Dit was heerlik om julle te ontmoet.

Little Sister's Accommodation
Dorette D - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dorette D
Saam met vriende

Heerlike kuier in 'n pragtige en rustige omgewing.

Vanaf sms'e tot ontvangs was alles baie vriendelik en effektief. Geen moeite is ontsien, selfs tydens beurtkrag, om ons verblyf gerieflik en aangenaam te maak nie. Die huisie is pragtig skoon en goed ingerig en ons het die verblyf baie geniet in die pragtige, rustige omgewing. Ons almal stem saam dat ons beslis weer daar sal oorbly in die toekoms. Baie dankie Yolandi!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Little Sister's Accommodation se terugvoer

Nogmaals baie dankie vir jul ondersteuning en jul tydjie hier by ons. Sien uit om jul weer te akkommodeer.
Alles wat mooi is vir julle vir 2021.
Vriendelike Groete
Yolandi

Little Sister's Accommodation
Erika D - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika D

Waarde vir geld en baie goed geleë om Addo te besoek.

Baie netjies met alles wat jy benodig. Vriendelik ontvang. Lieflike braai- en kuierplek buite. Met Addo se ingang op jou "voorstoep" is dit baie gerieflik. Is ook naby die Sondagrivier as 'n visserman 'n lyntjie wil ingooi!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Little Sister's Accommodation se terugvoer

Baie dankie dat jul by Little Sisters gebly het , dit was baie heerlik om u te akkommodeer. Julle is vriendelike mense.

Kersgroete
Yolandi

Little Sister's Accommodation
Juane B - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juane B

Amazing!

Amazing host, super friendly and beautiful area and set up. Each place is clean and wonderfully designed, where everyone can enjoy themselves. The braai spot with a bench outside is ideal for sitting close to the fire and enjoying a cool beverage. I would highly recommend this to any large group and families who looking to spend quality time together.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ilze L - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze L
Gesin met tieners

Waarde vir geld, baie netjies.

Plekkie is splinternuut en pragtig skoon. Alles wat jy nodig het vir 'n wegbreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Little Sister's Accommodation se terugvoer

Baie dankie dat julle ons ondersteun het. Was 'n plesier on jul te akkommodeer.

Little Sister's Accommodation
Pippa L - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pippa L
Gesin met klein kinders

Ongelooflik skoon en netjies, alles splinternuut, alles wat mens nodig het, baie naby aan Addo.

'n Baie aangename en gerieflike blyplek as jy beplan om vir 'n paar dae die Addo te besoek. Vinnige rit PE toe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kirsten B - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kirsten B
Saam met vriende

It’s a wonderful place to stay at, it is very clean which I loved. The river is just a few minutes away from the accommodation.

I would definitely return to Little Sister's Accommodation.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris D
Gesin met klein kinders

Vriendelik en gasvry.

Vriendelike mense met 'n baie spesiale plekkie naby Addo. Definitief die moeite werd. Bekostigbaar, netjies en skoon. Veilige area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Little Sister's Accommodation se terugvoer

Baie dankie dat jul by ons gebly het, julle is baie aangename mense. Allee wat mooi is vir 2020 vir julle.

Little Sister's Accommodation
Jeanine J - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanine J
Gesin met klein kinders

Ongelooflik nice.

Die plek sal ek definitief aanbeveel, harte van goud, ek so be hulp saam. Ongelooflike lekker plek naby alles.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Little Sister's Accommodation se terugvoer

Baie dankie dat jul by Little Sister's gebly het, dit was heerlik om jul as gaste te hê. Alles wat mooi is vir 2020! Julle is dierbare mense.

Little Sister's Accommodation
Bouwien G - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bouwien G
Gesin met tieners

It's very neat and a great little place.

It's a lovely place and very convenient if you want to go to Addo park. Only a km away.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Little Sister's Accommodation se terugvoer

Thank you for staying at Little Sisters.

Little Sister's Accommodation
Morne C - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne C
Gesin met klein kinders

Diens en verblyf was tops.

Heerlike tyd gehad. Akkommodasie nuut en netjies. Yolandi was baie behulpsaam. So naby aan Addo Olifant Park. Sal nie huiwer om weer daar te bly nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Little Sister's Accommodation se terugvoer

Baie dankie dat jul Little Sisters gekies het om te bly. Julle is baie ordentlike mense wil net jul dank dat u ons plekkie so netjies gelos het. Sal jul enige tyd aanbeveel.
Vriendelike groete
Yolandi

Little Sister's Accommodation
Reinette E - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinette E
Gesin met klein kinders

Heerlik en pragtig.

Ons het dit baie geniet. Baie dankie Yolandi, jy was 'n gasvrou van formaat. Ons sal definitief weer daar kom bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Little Sister's Accommodation se terugvoer

Baie dankie dat u Little Sisters gekies het. Ons sien uit om jul enige tyd weer te akkommodeer.
Vriendelike groete,
Yolandi

Little Sister's Accommodation
Lance C - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lance C

Fantasties.

Yolande is 'n fantastiese stukkie mens wat ons met ope arms ontvang het en onmiddellik laat tuis voel het. Baie dankie vir jou gasvryheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Little Sister's Accommodation se terugvoer

Baie dankie, julle was een groot groep mense met pragtige persoonlikhede. Ek kan julle vir enige iemand aanbeveel. Nogmaals baie dankie dat jul Little Sisters gekies het.
Vriendelike groete,
Yolandi

Little Sister's Accommodation
Mark H - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mark H
Gesin met klein kinders

Nice and clean guesthouse. Not far from Addo Elephant Park and the N2.

Located on a park with new houses. Perfect for a calm stay. Many houses on the park are still under construction.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Roy F - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roy F
Gesin met tieners

Great place close to Addo!

We really enjoyed it. Clean, nice accommodation, friendly host. Very close to Addo. We definitely recommend this accommodation.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Fantastiese plek naby Addo!

Ons het dit baie geniet. Skoon, lekker verblyf, vriendelike gasheer. Baie naby Addo. Ons beveel beslis hierdie akkommodasie aan.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Little Sister's Accommodation se terugvoer

Thank you that you stayed at Little Sisters. You and your family are very friendly.

Kind regards,
Yolandi

Little Sister's Accommodation
Ella S - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ella S
Gesin met tieners

Waarde vir geld, netjies, veilig en skoon.

Little Sister's is in 'n veilige sekuriteitskompleks. Dit is 'n skoon en netjiese eenheid met mooi uitsig om lekker saam te kuier! Lekker sentraal en veilige akkommodasie naby Addo. Ons het baie lekker gebly en is baie vriendelik deur Charline ontvang.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frans W - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Frans W
Gesin met tieners

Netjies. Waarde vir geld.

Ons bespreking en verblyf het seepglad verloop en ons sal Little Sister's met graagte aanbeveel. Die verblyf was ruim, modern en baie netjies. Dit bevat alles wat 'n gesin benodig vir 'n paar dae se gemaklike verblyf - selfs 'n vlekvrye staal rooster by die buitebraai. Daar is 'n paar lekker DStv-kanale om die kinders besig te hou en goeie Wi-Fi om met die kantoor of huismense in verbinding te bly. Ons sal maklik weer by Little Sister's bespreek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Little Sister's Accommodation se terugvoer

Baie dankie dit was ook heerlik om julle te akkommodeer. Mooi jaar vir julle.

Little Sister's Accommodation
Anonieme gas - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Themba M - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Themba M
Gesin met klein kinders

Comfortable place.

Value for money, accommodation is spacious and clean with all amenities.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Little Sister's Accommodation se terugvoer

Thank you Themba, it was a pleasure to accommodate. Kind regards, Yolandi.

Little Sister's Accommodation
Ruben P - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ruben P
Gesin met klein kinders

Baie gasvry, behulpsaam en netjies!

Ons het baie lekker gebly en is baie vriendelik deur Charline ontvang. Sy was regtig baie behulpsaam en het uit hul pad gegaan om ons te help en welkom te laat voel. Die plek is baie netjies en ons het regtig baie lekker gebly en kuier. Sal verseker weer daar gaan bly en dit met liefde aanbeveel vir die mense wat in die omgewing wil bly en die Addo wil besoek. Dankie vir jul hulp en lieflike verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Little Sister's Accommodation se terugvoer

Baie dankie baie bly dat jul dit geniet het by ons. Geniet die res van jul vakansie. Tot ons weer sien.
Groete
Yolandi

Little Sister's Accommodation
Michan V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Michan V
Saam met vriende

Baie netjies.

Baie netjies. Vriendelike ontvangs. Lekker verblyf vir meer as 1 gesin en ook 'n gerieflike oornagstop as 'n mens verder reis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
David D - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David D
Gesin met tieners

Affordable, clean and functional accommodation that I will have no problem recommending.

The friendly owner, Yolandi, was hands on and welcomed us on arrival. The unit we had reserved for two nights had everything we needed and was clean and comfortable. It was in close proximity to the river and we were allowed to make use of the large jetty and rowing boat. An extra night would have been great and can strongly recommend!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Little Sister's Accommodation se terugvoer

Thank you, I enjoyed you and your family, very friendly.

Little Sister's Accommodation
Odette D - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Odette D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kraakvars en modern.

Sal weer terugkom, was maklik en veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Little Sister's Accommodation se terugvoer

Baie dankie dat jy Little Sister's gekies het. Ons sien uit daarna om julle weer te kan akkommodeer.

Little Sister's Accommodation
Cobus M - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cobus M
Gesin met tieners

Tuis weg van die huis.

Baie netjiese akkommodasie, veilige omgewing en ryafstand van alles. Vriendelike en welkome ontvangs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannelie C - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie C
Gesin met klein kinders

Netjiese, skoon verblyf met meer as wat jy nodig het!

Little Sister's is 'n skoon en netjiese eenheid met mooi uitsig om lekker saam te kuier! Die kinders het die trappe vreeslik geniet! Dis lekker sentraal en veilige akkommodasie om die Addo, Sondagsrivier en omgewig te verken. Ons is hartlik ontvang deur die gasvrye gasvrou en gasheer. Hoop om sommer gou weer daar tuis te gaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Little Sister's Accommodation se terugvoer

Baie dankie dat julle Little Sister's Accommodation gekies het. Ons sien uit daarna om julle weer te akkommodeer.

Little Sister's Accommodation
Pieter D - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter D
Gesin met klein kinders

Fantastiese verblyf.

Die selfsorg-eenhied het als wat mens benodig en is baie kindervriendelik. Dis in 'n veilige sekuriteitskompleks wat stil en gerieflik is. Yolandie was baie behulpsaam vriendelik. Sal ons weer sien!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Little Sister's Accommodation se terugvoer

Beste Wessels,

Baie dankie dat julle dit geniet het by Little Sisters. Hoop om julle gou weer te sien.

Vriendelike groete,
Yolandi Gerber

Little Sister's Accommodation
Laurence P - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Laurence P
Gesin met tieners

Baie goeie ontvangs en vriendelike mense and baie gasvry.

Sal dit aanbeveel vir enige persoon wat daar wil bly, baie netjies and gasvry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ellie C - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ellie C
Gesin met tieners

Convenient accommodation for Addo National Park.

Little Sister accommodation is spacious and tidy with a lovely outside area. It is situated in a security estate across from the Addo National Park entrance road - 500m. It is within 5 mins walk of the Sundays River.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmarie H - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Elmarie H
Gesin met tieners

Gerieflik, netjies en stil.

Baie ruim, skoon en netjies met goeie fasiliteite. Goeie pitstop vir Addo. Groter inkopiesentrums net ver. Ons het die paar dae geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Des W - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Des W
Gesin met tieners

Fantastic value for money.

We found the hosts warm and welcoming. They really went out of their way to make sure that we were happy. Our only complaint during our stay was that we had to leave so soon. Next time we will stay a lot longer. So much to see and do in the area. Fantastic value for money. We will be back.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Fantastiese waarde vir geld.

Die gashere was baie warm en verwelkomend. Hulle het werklik uit hulle pad gegaan om seker te maak dat ons gelukkig is. Ons enigste klagte is dat ons so gou weer moes vertrek. Ons sal volgende keer langer bly. Daar is so baie om te doen en te sien in die area. Fantastiese waarde vir geld. Sal weer terugkom.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Little Sister's Accommodation se terugvoer

It was our pleasure to accommodate you and your beautiful talented family, we learned a lot from this family. It's always so sad to meet friendly people and to see them leave, but the positive side is that our friendship circle only grows.


Little Sister's Accommodation
Mark C - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark C
Saam met vriende

Baie lekker en rustig.

Die plek was baie netjies en presies soos dit verskyn het op webtuiste. Was baie vriendelik verwelkom met aankoms en ons het 'n heerlike tyd gehad. Alles wat ons benodig het was op die perseel en sal beslis weer daar oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Aziz P - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Aziz P
Gesin met klein kinders

Lots of heart and character in this gem.

Don't expect a 5 star retreat with your favourite percale linen. What you do get is a place where children can live at one with nature. Be it with the rabbits, cats or canoeing on the Sunday's River. This residence is geared for a family to have loads of fun.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Little Sister's Accommodation se terugvoer

Baie dankie en waardeer dat jul ons plek geniet het. Die plek was netjies gelos, ons het dit baie waardeer.

Little Sister's Accommodation
Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 36 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kingfisher-weg 24, Riverside Park, Colchester, 6001, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA693bf7c26a03e2eeee3327e2de462c5b3d10bd1144be30aafe9edd1c54accc870fcc945ee54fa7dabbdbdaf99536f0ca2bf2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 6) 39 5 1 5 24 Kingfisher Road Riverside Park 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -33.698354 25.799073