Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Little Sisters Ikhumba (Monkey)
- Selfsorg.
- Little Sisters Indlovu (Elephant)
- Selfsorg.
- Little Sisters Ibhino (Rhino)
- Selfsorg.
- Little Sisters Ingwe (Leopard)
- Selfsorg.
- Little Sisters Ngonyama (Lion)
- Selfsorg.
- Little Sisters Ibhokwe (Buffalo)
- Selfsorg.
Breekskadedeposito
A refundable breakage deposit of R1 400 is payable directly to the property.
Huisreëls
'n Terugbetaalbare deposito van R1100 en 'n sleuteldeposito van R300 word gehef en is betaalbaar met aankoms. Die deposito sal terugbetaal word indien alles in orde is en geen skade aangerig is nie.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Rook is streng verbode binnenshuis.
Ons maak gebruik van ons plaaslike kitswassery naby Spar indien gaste hul wasgoed wil laat was. Daar is ook skoonmaakdienstes beskikbaar indien vooraf gereël teen 'n fooi van R300 per dag. Gaste kan vooraf reël of op die dag van aankoms.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
24 Kingfisher Road, Riverside Park, Colchester, 6001, Oos-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 36 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang