+209
Oord in Drakensberge

Little Switzerland Resort by Dream Resorts

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.6
Veiligheid
4.9
Andre B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Stunning views, warm hospitality, spotless rooms, and exceptional value, Little S. Little Switzerland in KwaZulu-Natal was an absolute gem. The views are postcard-worthy (the kind that make you stop scrolling and just stare), and the early check-in was a very welcome surprise. The staff were genuinely friendly, the accommodation was spotless, and everything felt well cared for without being fussy. For the quality, comfort, and location, it’s outstanding value for money, one of those places that quietly overdelivers and leaves you planning your return before you’ve even left.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Werner O
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Dit was fantasties! Sal weer daar gaan bly! Die uitsig is asemrowend! Baie lekker gekuier. Was verbaas hoe goed die kwaliteit en waarde was vir die geld! Sal definitief weer daar gaan bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fisiwe N
Kort verblyf
5.0
Des 2025

Our stay in the resort was spectacular! We were a group of 14 people (10 adults and 4 kids) and we stayed in the self-catering chalets for 4 days. The chalets are very beautiful, clean and have all the equipment needed for self-catering. The views from the chalets and around the resort are to die for. It was pleasant having cleaners every day to upkeep our rooms. We had braais every day and the braai area was also cleaned every day. The housekeeping in the whole resort is of a very high standard. We also ate breakfast and it was very nice. All workers (from cleaners to waiters and service desk) were very friendly and helpful. We also enjoyed hiking, horse riding and zipline & obstacles. I think the zipline & obstacles is very little. More obstacles can be introduced to make it more fun and worth the money charged.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andrew P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2026

A neat, efficient, awesome venue, with incredible staff. Enjoyed the peace and tranquility that we wanted. The staff here were fantastic.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Francia W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2026

Pragtig en rustig. Ons het baie lekker gebly. Baie vriendelike ontvangs en almal baie behulpsaam.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mike V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2026

Baie lekker. Sommige loopareas is uitermate glad weens mos wat groei. Waarskuwingsborde moet opgerig en gaste gewaarsku word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Pieter F
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2026

Wonderlike omgewing en goeie verblyf. Die verblyf is van ’n hoogstaande gehalte. Dit nieteenstaande die feit dat die dekor weliswaar nie meer modern is nie en die afwerking van die gebou en kamers reeds hier-en-daar tekens van ligte verweer begin vertoon. Die omgewing is pragtig en die perseel se instandhouding goed. Die advertensie op die webtuiste en die personeel self ken ongelukkig nie die verskil tussen ’n konings- (“king”) en koningingrootte (“queen”) bed nie. Ek het na my bevestigde bespreking gebel om seker te maak die bespreekte kamer se bed is wel koningsgrootte – wat dit ongelukkig nie was nie. Dit was “queen sized”.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Feb 2026

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Michael P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Mrt 2026

Aangename en lekker oord. Ja, was aangenaam en lekker stil!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Helena B
Kort verblyf Gesin met tieners
3.4
Apr 2026

Beautiful scenic views. Lovely resort, friendly staff and plenty of activities available. Some of the self-catering units are, however, due for renovations. I am rooting for this resort to achieve their 4 star tourism rating.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Dream Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 17

Resensies 464

Op LekkeSlaap Minder as ’n maand

Vanaf
R 1 800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek

R74 Oliviershoek Pass, Northern Drakensberg, Bergville, 3350, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 195 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAee603ec7f94a81412f6af29d2683c0034ad4dc62d978a8d18e230fb6006c5ddbd713db6e711e88fe823e3c2cc5892e5ba261?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 2 mense 26 5 1 5 R74 Oliviershoek Pass Northern Drakensberg 3350 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-19:00 11:00 -28.579884 29.049719
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang