Little Tree Loft

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Little Tree Loft is 'n 80 m² selfsorgwoonstel in Uitenhage in die Oos-Kaap. Verblyf is beskikbaar in 2 eenhede. Een van die eenhede is toegerus vir selfsorg en die ander een is deel can die huis, maar het 'n privaat ingang en lei na 'n stoep-area op die eerste verdieping.

Die selfsorg-eenheid het 'n badkamer, kombuis en 'n oopplan-slaapkamer, -eetarea en -leefarea op die boonste verdieping. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Daar is 'n klein toonbank met stoele en WiFi word voorsien.

Die tweede eenheid is deel van die huis, maar het 'n privaat ingang en lei na 'n stoep-area op die eerste verdieping. Die dek het 'n uitsig op die berg en oor die omgewing. Die eenheid het 'n sitarea. Daar is 'n slaapbank wat ideaal is vir kinders. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak en toilet.

Buite is daar 'n privaat tuin met 'n boma-area en braaigeriewe. Daar is ook 'n groot gemeenskaplike swembad op die perseel en veilige parkeerplek word voorsien.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Internet
  •  Televisie

Maaltye Aangebied

  •  Aandete Op Versoek
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Little Tree Loft gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R450 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za