LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Little Umhlanga | LekkeSlaap
+36

Little Umhlanga

21 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Umhlanga-straat 690, Wingate Park, 0181, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R550 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Little Umhlanga is ’n privaat suite op die eienaar se perseel in Pretoria-Oos. Dit is slegs 1 km vanaf Wingate Country Club, Waterkloof Hoërskool en Kloof Hospitaal, en bied maklike toegang tot die N1. Dis net 5 km vanaf Sun Arena by Time Square Casino, Menlyn Maine en Pretoria-Oos Hospitaal.

Die verblyf word in 2 eenhede, Little Umhlanga en Little Umhlanga Sunflower Suite gebied. Little Umhlanga het 'n oopplan-uitleg en bied slaapplek aan 4 gaste. Die eenheid het 2 enkelbeddens, 'n dubbelslaapbank en 'n en suite-badkamer met 'n ruim instapstort, wasbak en 'n aparte toilet.

Verder is daar ’n yskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe en eetgerei. Muesli, vrugte en jogurt en 2 soorte beskuit word voorsien. TV met Openview HD-kanale, 'n lessenaar met 'n leeslamp en 'n privaat sit- en eetarea. Gaste het toegang tot 'n privaat stoep en veilige parkering in 'n motorhuis langs die suite.

Little Umhlanga Sunflower Suite bied slaapplek aan 3 gaste en het 'n koningingrootte-bed, 'n enkelslaapbank en 'n badkamer met 'n bad. Ander geriewe sluit 'n kombuis, eetarea, sitarea, waaier en 'n TV in.

Pretoria bied ’n verskeidenheid doendinge aan soos perdry-roetes, die Voortrekker Monument, wildkyk by Premier Wildreservaate en lugduik by die Pretoria Valskermsweefklub. Die eenheid is sentraal geleë naby hospitale, skole en hoofweë.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Kantoorgeriewe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 21 resensies vir Little Umhlanga
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Umhlanga-straat 690, Wingate Park, 0181, Gauteng
  • Gaste dink Little Umhlanga het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R550
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R550
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Umhlanga-straat 690, Wingate Park, 0181, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA046de1b4b07919e334ef76874e9119a7aa5863e96f73d4ae84788d339a59624b83602e4776c8e8eef4a5e2098abba13dd6dd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550  per nag (vir 2 persone) 21 5 1 5 690 Umhlanga Street Wingate Park 0181 Gauteng 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -25.825961081325 28.2673190886
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!