Little Umhlanga
Opsomming van Resensie
Marilet S - Apr 2022
Gemiddeld
Lieflike stil verblyf met mense wat jou op hart dra.
Little Umhlanga se terugvoer
Baie dankie julle pragtige mensies. Sien gou weer.
Nicolette V - Mrt 2022
Gemiddeld
Wonderlike kamer, vriendelike diens.
Little Umhlanga se terugvoer
Baie dankie julle. Hoop ons sien eersdaags.
Almarika D - Feb 2022
Gemiddeld
Dit was skoon en netjies met alles wat nodig is.
Chris V - Des 2021
Gemiddeld
Gasvry en vriendelik.
Little Umhlanga se terugvoer
Baie dankie vir die great terugvoer.
Jan L - Nov 2021
Gemiddeld
Professioneel, huislik, uitstekend, gasvry, baie skoon en netjies.
Steve B - Nov 2021
Gemiddeld
Beslis waarde vir jou geld!
Judy V - Okt 2021
Gemiddeld
Very nice stay
Ben B - Sep 2021
Gemiddeld
Rustig en gerieflik.
Wilma B - Jul 2021
Gemiddeld
Huis weg van die huis.
Little Umhlanga se terugvoer
Baie dankie julle. Hoop ons sien julle sommer gou weer.
Chris S - Mei 2021
Gemiddeld
Juweel van 'n plekkie in veilige, rustige omgewing.
Anel S - Apr 2021
Gemiddeld
Pragtig en so gasvry.
Wilma V - Apr 2021
Gemiddeld
Gerieflik, skoon, netjies en baie vriendelike diens.
Dirk D - Mrt 2021
Gemiddeld
Skoon, netjies en veilig.
Monique S - Des 2020
Gemiddeld
The place is a really good place to stay. Would definitely recommend it to anyone. I enjoyed the stay a lot, and the owners welcomes you with warm arms.
Belinda P - Nov 2020
Gemiddeld
Vreeslik baie lekker.
Daleen C - Sep 2020
Gemiddeld
Uitstekende verblyf.
Danie V - Sep 2020
Gemiddeld
Baie lekker en gerieflik
Jakkie V - Sep 2020
Gemiddeld
Bekostigbaar en netjies.
Jurgen R - Feb 2020
Gemiddeld
Vriendelike ontvangs en netheid en die gasvryheid laat mens dadelik tuis voel.
Santjie D - Feb 2020
Gemiddeld
Puik, veilige verblyf. Vriendelikste gasheer en -dame nog en die plek is baie sentraal en tog nie middestad nie
Isak P - Feb 2020
Gemiddeld
Veilig en rustig.
Reinette V - Jan 2020
Gemiddeld
Gerieflike, bekostigbare verblyf.
Francis D - Nov 2019
Gemiddeld
Baie lekker.
Leoni F - Jun 2019
Gemiddeld
Baie skoon en netjies, het heerlik gebly!
Little Umhlanga se terugvoer
Dankie julle. Hoop ons sien eersdaags weer.
Barbara B - Feb 2019
Gemiddeld
Will definitely recommend to others.
Little Umhlanga se terugvoer
You two ladies were a delight to accommodate. You enjoyed the patio to the fullest. See you next year!
Lee-anne C - Feb 2019
Gemiddeld
Die woonstel is baie oulik en het alles wat 'n gas benodig.
Little Umhlanga se terugvoer
Julle is pragtige, vriendelike jongmense. Kom kuier sommer gou weer.
Noelene M - Feb 2019
Gemiddeld
Fantastiese kliëntediens! Die plekkie was baie aangenaam. Ek sal dit definitief weer oorweeg om daar te gaan bly!
Little Umhlanga se terugvoer
Julle was model gaste. Sterkte met al die nuwe projekte. Hoop ons sien julle gou weer.
Beyers S - Des 2018
Gemiddeld
Gerieflike verblyf in Wingate Park.
Little Umhlanga se terugvoer
Hi Beyers. Die wifi is intussen uitgesorteer. Glo jou oorsese reis was uiters suksesvol. Vertrou jy kom eersdaags weer kuier.
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Umhlanga-straat 690, Wingate Park, 0181, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom