Little Wing Eco-Friendly Country Escape

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Little Wing Eco-Friendly Country Escape is in die Minerva Privaat Natuurreservaat geleë, is in die berg gebou en bied gerieflike kamers in 'n rustige omgewing.

Daar word dikwels na hierdie huis as "Die Geheime Huis" verwys en bied mooi uitsigte oor die vallei. Gaste kan kies tussen 3 slaapkamers wat badkamergeriewe met storte deel. Die slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed of 'n dubbelbed en die kamers het almal 'n TV en WiFi-toegang.

Ontbyt is by die tarief ingesluit en ander etes is op versoek teen 'n ekstra koste beskikbaar. Gaste kan in die gemeenskaplike sitkamer ontspan. Die kombuis is met 'n mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.

Die huis het sonpanele en 'n windturbine, maar Eskom-elektrisiteit is beskikbaar indien nodig. Die eienaars woon op die perseel saam met hul troeteldiere.

Gaste kan voëlkyk of die woud te voet of op 'n fiets verken. joga klasse en perderitte vir ervare ruiters is op versoek en teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Forelhengel
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Perdry
  •  Voëlkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Italiaans

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Little Wing Eco-Friendly Country Escape gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R900 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false