Littlefield Luxury Suite

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Littlefield Luxury Suite is in Randburg in Johannesburg geleë en bied 'n suite met slaapplek vir 5 gaste.

Daar is 'n koningingrootte-bed, dubbelslaapbank en 'n enkelbed in die groot hoofslaapkamer. Die suite het ook 'n volledige kombuis en sitkamer. Die kombuis het 'n yskas-vrieskas, broodrooster, mikrogolfoond, ketel, ingeboude oond, stoof, potte en kookgerei. Daar is 'n Jacuzzi-bad en 'n stort. Die sitkamer het leerbanke en 'n dubbelslaapbank wat kan opvou. Die eenheid het ook 'n wasmasjien en WiFi en volledige DStv is beskikbaar.

Daar is 'n aparte ingange en rook is verbode in die eenheid. Veilige parkeerplek word voorsien en die eiendom is ommuur. Daar is 'n lapa met braaigeriewe vir privaat funksies. 'n Swembad is beskikbaar.

Randburg is 'n modieuse deel van Johannesburg. Dis bekend vir die winkelsentrums, gesinsvriendelike vermaak en parkagtige areas.

Slaapplek

'n Bespreking by Littlefield Luxury Suite sluit in:

1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
1 x Dubbelslaapbank

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Jacuzzi
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  24-uur Ontvangs
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Duits

Kamergeriewe

  •  Elektriese kombers
  •  Waaier
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer
  •  Kluis

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Littlefield Luxury Suite gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R950 per nag (vir 5 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za