Ruiterbos Akkommodasie by Littlestone Cottage | LekkeSlaap
+14

Littlestone Cottage

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Laaiplaats No. 59/6, Leeukloof, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Littlestone Cottage is 'n klipkothuis op 'n plaas aan die voet van die Outeniekwaberge in Mosselbaai. Dis aan die oewer van 'n rivier met 'n inheemse bos waar mens die stilte van die natuur kan geniet geleë. Daar is beperkte selfoonopvangs en geen TV.

Die kothuis het 2 slaapkamers en slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n stapelbed wat geskik is vir kinders, en bied toegang tot 'n aparte badkamer.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, mikrogolfoond, ketel en 'n broodrooster. Verder is daar ook 'n kaggel en 'n braai-area en die stoep het 'n eetarea met 'n uitsig oor die rivier.

Gaste kan voetslaan, visvang, swem en voëlkyk op die plaas en die dorpe Groot-Brakrivier en Mosselbaai is net 'n kort entjie se ry hiervandaan.

Slaapplek

’n Bespreking by Littlestone Cottage sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Stapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Littlestone Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Laaiplaats No. 59/6, Leeukloof, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Littlestone Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R950
per nag (plek vir 5)
Vanaf R950
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Laaiplaats No. 59/6, Leeukloof, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNkYTE1ZjliLWQwODItNGQ3ZC04YWM1LWM2YWViODBmMTZjYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R950  per nag (plek vir 5) 1 5 1 5 Laaiplaats No 59/6 Leeukloof 6500 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.963115272967 22.084618481931
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za